Afikaanse inspirasie

Collection by Hannelie Strydom

153 
Pins
 • 
8 
Followers
Hannelie Strydom
Baie dankie K. Dit is so mooi! Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Wanneer die Here 'n traan in jou oog toelaat is dit omdat Hy 'n reenboog in jou hart beplan . Pray Quotes, Bible Verses Quotes, Quotes About God, Wisdom Quotes, Afrikaanse Quotes, Prayer Verses, Inspirational Thoughts, Christian Quotes, Christian Faith

Wanneer die Here 'n traan in jou oog toelaat is dit omdat Hy 'n reenboog in jou hart beplan ...

Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Integriteit is wanneer jou binnekant groter as jou. Morning Inspirational Quotes, Morning Quotes, Good Night Greetings, Afrikaanse Quotes, Goeie Nag, Soul Quotes, Special Words, Dream Quotes, Pretty Words

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Integriteit is wanneer jou binnekant groter as jou buitekant is

Ink skryf in Afrikaans Evening Greetings, Good Morning Greetings, Heart Wallpaper, Love Wallpaper, Best Love Images, Teddy Beer, Happy Birthday Vintage, Kissing Quotes, Afrikaanse Quotes

Mag...jou voete jou vat tot daar waar jou hart die graagste wil wees... #Afrikaans #BesteWense #Fromthe♡

In die teenwoordigheid van hoop word geloof gebore Good Morning Inspirational Quotes, Uplifting Quotes, Sympathy Quotes For Loss, Afrikaanse Quotes, Words Of Hope, Special Words, Faith Hope Love, King Of Kings, Wise Quotes

In die teenwoordigheid van hoop word geloof gebore

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: In die teenwoordigheid van hoop word geloof gebore...

Daar is geen waarborg dat die lewe net altyd mooi en perfek sal wees nie, maar daar sal altyd iets moois wees om raak te sien te midde van die storms wat losbars, as jy kies om dit raak te sien. Sea Quotes, Cute Quotes, Christian Messages, Christian Quotes, Evening Greetings, Afrikaanse Quotes, Inspirational Qoutes, Motivational, The Secret Book

Daar is geen waarborg dat die lewe net altyd mooi en perfek sal wees nie, maar daar sal altyd iets moois wees om raak te sien te midde van die storms wat losbars, as jy kies om dit raak te sien...

Pinterest