Maria Magdalena Oosthuizen  Born in Paarl, raised mostly in Gauteng, currently…

Maria @ Aardklop www.houseofmaria.com  #artistofthepeople#artist#hope

http://houseofmaria.com/collections/original-fine-art-paintings

Maria Oosthuizen het die pragtige skildery, ‘DREAMING’ aan Cancer.vive geskenk om te help met fondsinsameling. Die waarde van die skildery is R23,000. Frieda Henning wil dankie se vir almal wat kaartjies gekoop het. Die gelukkige wenner was Helen Serfontein van George. Sy bedank ook vir Maria van House of Maria vir haar donasie van die skildery. Dit het ’n reuse bydrae gelewer om Frieda Henning te help om haar beloofde R25,000 vir die Cancer.vive projek in te samel.

Pinterest
Search