Korslose quiche (brokkolie en sampioen)
Klaarstroom biltong-quiche
Klaarstroom biltong-quiche Bestanddele Kors 1 koppie koekmeel 1 koppie kaas, gerasper 125 g botter Vulsel 100 g biltong, gekap 100 g sampioene, gekap handvol gekapte pietersielie 1 koppie melk 4 eiers 1 teelepel mosterdpoeier sout en peper ½ koppie bloukaas-slaaisous Metode Kors Meng al die bestanddele en voer 'n tertpan daarmee uit. Vulsel Strooi die sampioene en biltong bo-op tertkors. Klits die eiers, melk, mosterdpoeier, sout, peper en slaaisous saam. Bedek die biltong en sampioene…
SPINASIE, FETA EN SPEK QUICHE
SPINASIE, FETA EN SPEK QUICHE BESTANDELE KORS: 45ml Botter (gesmelt) 100ml Koekmeel 1ml Sout 30ml Gerasperde Chedder Kaas Meng en druk uit in bak. VULSEL: 1) 1 Groot Uie 125g Spek 2) 250ml Spinasie & Fetta (Bought pkts) 2 Groot Eiers 250ml Melk 125ml Room 30ml Koekmeel 3) Gerasperde Chedder Kaas vir bo-oor & Paprika […]