Voordat die Voortrekkers, wat hulle wapens buite die kraal moes laat bly, kon vertrek, is hulle op Dingaan se bevel vermoor. Hier word die name van die vermoordes gelys.
GRG GERMANY The Genocide of South Africa
Boervolk | Ons vir jou Suid-Afrika | Uit die blou van onse Hemel, uit die diepte van ons see. Oor ons ewige gebergtes waar die kranse antwoord gee. Deur ons ver verlate vlaktes, met die kreun van Ossewa. Ruis die stem van ons geliefde, vir ons land Suid-Afrika. Ons sal antwoord op jou roepstem, ons sal offer wat jy vra: ons sal lewe, ons sal sterwe, ons vir jou Suid-Afrika. In die murg van ons gebeente, in ons hart en siel en gees. In ons roem op ons verlede, in ons hoop op wat sal wees.
Blood River Monument - South Africa
Blood River Monument - 16 December 1838 - Near Dundee in South Africa
Boere op kommando in die omgewing van Ladysmith
Die Dromedaris: Een van die skepe waarmee Jan van Riebeeck na SA gekom het.
The Castle of Good Hope - Cape Town