When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Klanke

Collection by Hillary Hector • Last updated 2 weeks ago

21 
Pins
is 'n ons vir net wil met my op sy by maar haar sit die tot as Preschool Learning Activities, Preschool Worksheets, Kids Learning, Afrikaans Language, Grade 1 Reading, All About Me Preschool, Classroom Expectations, Alphabet Writing, Teaching Aids

Hoë Frekwensie woorde : Graad 1 - Kinderwerf

Hoë frekwensie woorde is woorde wat baie gereeld in Afrikaans voorkom en help ook om lees makliker te maak en om vinniger te kan lees. Hierdie woordjies leer kindertjies in Graad1 aan en kinders leer dit as sigwoorde. M.a.w. hulle moet die woordjie ken deur net na hom te kyk sonder om dit uit te...

  1st Grade Worksheets, Preschool Worksheets, Preschool Learning, Teaching Aids, Teaching Resources, Teaching Posters, Parts Of Speech Activities, Afrikaans Language, Teachers Aide

SkerpmakerB3

Issuu is a digital publishing platform that makes it simple to publish magazines, catalogs, newspapers, books, and more online. Easily share your publications and get them in front of Issuu’s millions of monthly readers. Title: SkerpmakerB3, Author: admin Bookbuzz, Name: SkerpmakerB3, Length: 21 pages, Page: 3, Published: 2013-01-22

Hierdie is flitskaarte wat saam met My Afrikaanse Avontuur gebruik kan word. Dit is om al die konsepte gereeld te hersien en self speletjies mee te speel. Daar is 42 flitskaarte. Grammar And Punctuation, Teaching Grammar, Teaching Aids, Education Humor, Kids Education, Preschool Learning Activities, Fun Learning, Afrikaans Language, Teachers Aide

Flitskaarte

Hierdie is flitskaarte wat saam met My Afrikaanse Avontuur gebruik kan word. Dit is om al die konsepte gereeld te hersien en self speletjies mee te speel. Daar is 42 flitskaarte.

  Activities For 5 Year Olds, Preschool Learning Activities, Preschool Worksheets, Worksheets For Grade 3, Writing Practice Worksheets, Quotes Dream, Life Quotes Love, Teaching Phonics, Teaching Aids

Diftonge Boek 2 » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Opgestel deur Kobie Kleynhans Diftonge Boek 2 [PDF] Hierdie boekie kan gebruik word vir intervensie doeleindes. Sluit dubbelklanke in: ie, oe, ou, ui, eu, ei Lettervorming: Skryf die letter Lees die woorde [k-k-v-v-k / k-v-v-k-k] Skryf die woord vir die prent Lees en skryf sinne Segmentasie van sinne Lees klanke en bou woorde Skryf woorde Skryf eie sinne

  Grade R Worksheets, Free Printable Alphabet Worksheets, Preschool Worksheets, Afrikaans Language, Learn Dutch, Pattern Worksheet, Teaching Phonics, Free Preschool, Kids Learning Activities

Leer Klank met Legkaarte Graad R-1

Elkonin (1973) vereis die identifikasie van die HOEVEELHEID klanke in 'n woord. Byvoorbeeld "boek" het 4 letters, maar 3 klanke.Gebruik die Elkonin-beginsel om kinders te leer klank. Die visuele hulpmiddel help met "scaffolding"In die pakket:• 12 Elkonin legkaarte (vis, nes, kar, net, moer, rot, pen...

  Grade R Worksheets, Free Printable Alphabet Worksheets, Preschool Worksheets, Afrikaans Language, Teaching Phonics, Basic Math, Kids Learning Activities, Kids Education, School Projects

 Die teks is eenvoudig in grootgedrukte letters. Toddler Learning Activities, Classroom Activities, Afrikaans Language, Career Quotes, Success Quotes, Afrikaanse Quotes, Self Improvement Quotes, Kids Poems, Teaching Phonics

Afrikaans Rooikappie - Die Storie GRATIS

Die bekende storie van Rooikappie word met helderkleurige prente uitgebeeld. Die teks is eenvoudig in grootgedrukte letters.