sout tert

Collection by Hilde

8 
Pins
Korslose Souttert

KORSLOSE SOUTTERT - Food Lovers Recipes

KORSLOSE SOUTTERT Hierdie is die Eierraad se resep wat ek al die jare vir die Tuisnywerheid gebak het. 3 snye witbrood in blokkies 30 ml botter of margarien 500 ml melk 125 g spekvleis, gesnipper 2 koppies gerasperde kaas 1 ui, gekap 1 blik weense worsies, in wieletjies gesny 2 ml sout 5 ml mosterdpoeier […]

Recipe for Souttert 2 eggs 1 tsp mustard 1 cup of milk 1 tsp parsley 25ml oil ...

Savoury tart / Souttert Recipe

Oond 180 gr C.   Meng saam:  1 blik tuna, dreineer, 1 pakkie sampioen soppoeier, 1 1/2 k melk, 1 1/2 k water, 1 gekapte ui, 1 E asyn, 2 groot eiers en 1 groot pak kaas en uie chips, effe fyner gedruk. Skep in gesmeerde tertbak en bak vir 30-40 miunute tot goudbruin. Kan ook gerasperde kaas bo-oor

Maklike Tunatert

Foto: Lekker en Vinnig

[Resep] Tuna-wieletjies | Maroela Media

Maklike en vinnige resep vir smullekker Tuna-wieletjies.