terte

Collection by Desiree Jacobs

10 
Pins
Desiree Jacobs
Groot Verskeidenheid Soet en Sout Tert Doppies, met Vulsels - resepte vir next wat jou hart begeer. Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Drink Recipes, Yummy Recipes, Sweet Pie, Sweet Tarts

DOPPIES & VULSELS VIR KLEIN TERTJIES

APPELTERTJIES APPELTERTJIES 2 rooi appels 4 E suiker 2 E heuning 6 E water METODE: Sny appels middeldeur Sit appel met snykant na onder en sny dun skyfies Plaas in kastrol saam met res van...

Corn Pie This recipe shows corn being used in two ways – canned and dried. If you like, you can replace the canned corn with fresh corn. This Corn Pie recipe I got from a good friend of mine in Trinidad, I’ve Braai Recipes, Pie Recipes, Casserole Recipes, Cooking Recipes, Canned Corn Recipes, Appetizer Recipes, Vegetarian Recipes, Corn Casserole, Dishes Recipes

Hierdie is lekker saam met braaivleis Dirk se mielie tert ~ RSG 4 eiers 2 groot blikke roommielies 60 ml koekmeel 60 ml gesmelte botter 60 ml suiker 15 ml bakpoeier Meng alles met ‘n hand klitser en gooi in ‘n oondbak en bak vir 40 minute teen 180 grade tot goudbruin.

 Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf klits nie. Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Yummy Recipes, Guava Recipes, Pudding Desserts, Oven Recipes, Pudding Recipes

Grenadellatert met vyf bestanddele

Goedkoop en gou klaar. Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf klits nie.