Kaartjies

Collection by Henkie Fourie

52 
Pins
Henkie Fourie
Waar geloof is, is hoop . waar hoop is. kan jy elke dag ingaan met die wete God is met jou Wisdom Quotes, Bible Quotes, Bible Verses, Me Quotes, Christian Messages, Christian Quotes, Afrikaanse Quotes, Spiritual Images, Quotes About God

Waar geloof is, is hoop .. waar hoop is... kan jy elke dag ingaan met die wete God is met jou

Wees braaf en laat die verlede gaan. Wees sterk en los dit wat jou nie beskore is nie, agter jou. Wees vol vertroue dat die Here vir jou sal gee wat jou toekom op die regte tyd en op die regte plek. Hy weet altyd beter en Sy beste is die moeite werd om voor te wag. Christian Motivational Quotes, Inspirational Quotes, Positive Thoughts, Positive Quotes, Counselling Training, Good Night Prayer, Afrikaanse Quotes, Faith Prayer, Jesus Quotes

Biblical Counselling Training Courses South Africa | MyFiladelfia

We offer biblical counselling training courses. A christ-centred course that focuses on the healing truth of the Gospel of Jesus Christ. Call us today for more!

Goeie dinge is op almal se pad. Bible Quotes, Words Quotes, Wise Words, Me Quotes, Sayings, Inspirational Qoutes, Motivational Quotes, Afrikaanse Quotes, Character Quotes

Goeie dinge is op almal se #pad...hou aan stap... #Afrikaans #good #GreatExpectations