Resepte

Collection by Leanie

39 
Pins
 • 
63 
Followers
Leanie
Rainbow Gospel Radio | Korslose Souttert

Christian radio station | Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio | Korslose Souttert

TENNIS BISCUIT FRIDGE CAKE ( No bake )  Ingredients 3 Pkt Tennis Biscuit  2 eggs…

TENNIS BISCUIT FRIDGE CAKE ( No bake ) Ingredients 3 Pkt Tennis Biscuit 2 eggs…

Meng vlg bestandele saam: 1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak. Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie. Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.

Kaas en Bacon Poffers [muffins]

Meng vlg bestandele saam: 1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak. Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie. Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.

Hoender-en-roomkaas-kaaskoek | SARIE

Hoender-en-roomkaas-kaaskoek

Sarie

Droom Appeltert | Boerekos.com – Kook en Geniet saam met Ons!

Droom Appeltert – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 x blik tertappels (411 gram) 2 x eiers 190 ml strooisuiker 5 ml vanilla geursel 85 ml melk 60 ml botter of margarien 250 ml koekmeel 5 ml bakpoeier 2 ml sout Metode: Klits eiers, suiker en vanill…

TANNIE SARIE SE SOUTTERT

TANNIE SARIE SE SOUTTERT http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/02/tannie-sarie-se-souttert.html Juan Reynecke Souttert – Tannie Sarie Labuschagne 3 Snye Witbrood gekrummel 500ml Melk 125gr Spek – Gesny en gebraai 400gr Viennas – in stukkies gesny 4 Eiers 1ml Droe Mosterd 3ml Sout Peper 150gr Cheddar kaas gerasper Paprika Metode: Verhit oond tot 180 grade Week brood in melk en laat staan vir 3 minute. Druk fyn en voeg spek en worsies by. Klits eiers, mostert, sout en peper…

Hannes van Wyk se ma se souttert

Spek-en-uie-souttert

'n Souttert is altyd 'n treffer. Probeer hierdie lekker kombinasie

Heerlike Biltongsouttert

[Resep] Heerlike biltongsouttert | Maroela Media

Hierdie gereg klink so reg in ons kraal!

Piesangslaai Resepte

Piesangslaai Resepte

Kerrie Piesangslaai (Onbekend) Bestanddele 6 tot 8 Piesangs 2 e perske/appelkooskonfyt ½ t Borrie ½ t Kerrie 2 e Mayonnaise 1 e Asyn ¼ k Rosyne Metode Meng al die bestanddele vir die sous en laat 1…

Braaivleis Mielietert Bestanddele: ... 2 blikke suikermielies (roomsoort) 60 ml koekmeelblom 15 ml bakpoeier 60 ml suiker 4 eie...

Braaivleis Mielietert

Braaivleis Mielietert Bestanddele: ... 2 blikke suikermielies (roomsoort) 60 ml koekmeelblom 15 ml bakpoeier 60 ml suiker 4 eiers