When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Breiwerk

Collection by Hettie Muller

15 
Pins
 • 
20 
Followers
Pantoufles les plus faciles au monde : tricot ou crochet !, take a look at one of the easiest ways to make a slippers. It is hard to label this tutorial as a crochet or knitting one. In reality all you ha. Easy Knitting, Loom Knitting, Knitting Stitches, Knitting Designs, Knitting Socks, Beginner Knitting, Crochet Gratis, Knit Or Crochet, Crochet Baby

Easiest Slippers to Make – Crochet or Knit - Tutorials & More

Let’s take a look at one of the easiest ways to make a slippers. It is hard to label this tutorial as a crochet or

Die breipatroon vir hierdie jas is eenvoudig en dit sal gou jou gunsteling wees Crochet Jacket, Knit Crochet, Baby Girl Jackets, Pure Products, Wool, Knitting, Crocheting, Sweaters, Projects

Brei ’n kort jas

Die breipatroon vir hierdie jas is eenvoudig en dit sal gou jou gunsteling wees

Dié moulose top hou die lyf warm op daai herfsdae wat ’n byt in die lug het Knitting Ideas, Baby Knitting Patterns, Free Pattern, Warm, Coat, Outfits, Fashion, Ponchos, Tricot

Brei ’n moulose top vir herfs

Dié moulose top hou die lyf warm op daai herfsdae wat ’n byt in die lug het

You can adapt this poncho to fit any size By: Christa Swanepoel Photo: Elmarie… Poncho Knitting Patterns, Knitted Poncho, Crochet Scarves, Knit Crochet, Girls Poncho, Inverted Bob Hairstyles, Moss Stitch, Knitted Slippers, Knitwear

Brei die maklikste poncho

Hierdie poncho kan jy vir enige grootte aanpas en maak. Klik hier vir die patroon

Hier is vier maklike patrone vir skoene vir ’n pienkvoetwat jy in verskillende groottes kan brei Diy And Crafts, Knitting Patterns, Projects To Try, Gloves, Booty, Winter, Fun, Babies Clothes, Babys

Brei skoene vir ’n pienkvoet

Hier is vier maklike patrone vir skoene vir ’n pienkvoetwat jy in verskillende groottes kan brei

Slaan die koue hok met ’n snoesige trui Crochet Patterns, Pullover, Knitting, Sweaters, Jackets, Fashion, Down Jackets, Moda, Tricot

Brei ’n snoesige trui

Slaan die koue hok met ’n snoesige trui

Waistcoats in Sirdar Supersoft Aran and Funky Fur - Discover more Patterns by Sirdar at LoveKnitting. The world's largest range of knitting supplies - we stock patterns, yarn, needles and books from all of your favorite brands. Sirdar Knitting Patterns, Baby Hat Knitting Pattern, Knitting Stitches, Knit Patterns, Knitting For Kids, Free Knitting, Knitting Projects, Crochet Bebe, Knit Or Crochet

BREI: Vir ma se meisiekind

Dié patroon verg ’n bietjie konsentrasie, maar is beslis die moeite werd CHRISTA SWANEPOEL Benodigdhede SIRDAR SUPERSOFT ARAN (100 g-balle) of ELLE PURE GOLD ARAN (100 g-balle) 2(3;3;3;4;4)balle in kleur van jou keuse Een knoop Een paar elk 4 mm- en 5 mm-naalde Kabelnaald Tensy aanbevole breidraad gebruik word, kan Saprotex nie vir die voltooide produk verantwoordelikheid aanvaar nie. Mate Om ouderdom te pas van: 1-2(3-4;5-6;7-8; 9-10;11-12)jr Ware grootte: Bors: 60(66;71;77;81;87)cm Lengte…

Brei ’n fraai truitjie vir ’n kleinding Clover 3, Crochet Patterns, Babies, Knitting, Fashion, Kids, Moda, Babys, Tricot

Brei ’n fraai truitjie vir ’n kleinding

brei_fraai_truitjie_vir_kleinding

Berei solank voor vir die winter en brei hierdie mooi handskoene met vingers Coral, Meet, Knitting, Crochet, Vintage, Fashion, Projects, Moda, Tricot

Handskoene met vingers

Berei solank voor vir die winter en brei hierdie mooi handskoene met vingers

Brei vir jou hierdie snoesige oortrektrui teen die byt in die lug Christa Swanepoel Gebrei deur Lize Maritz Model Corné Swanepoel Hare en Grimering Kim Winterscale BENODIGDHEDE Charity, Van, Pure Products, Knitting, Model, Tricot, Breien, Scale Model, Stricken

Brei ’n vlindertrui vir ’n meisie

Die mooi patroontjie maak ’n eenvoudige truitjie iets besonders Christa Swanepoel BENODIGHEDE • 4(4;5) balle ELLE PURE GOLD (100 g-balle) in Lily • 3,25 mm- en 4 mm-naalde GROOTTE Pas ouderdom van: 2(4;6) jaar Spanning 22ste en 30 rye in ks met 4 mm-naalde Afkortings alt – alternatiewe aw – aweregs beg – begin gl – glip herh – herhaal ks – koussteek mdv – met draad voor oorbl – oorblywende pat – patroon r – regs R(V)K – regte(verkeerde) kant R(V)KV – regte(verkeerde) kant voor st(e) –…