Afrikaans

Collection by Hettie • Last updated 12 weeks ago

753 
Pins
 • 
179 
Followers
Hettie
Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: 'n Fout word 'n les. Pyn word 'n doel. 'n Gemors w. Bible Verses Quotes, Sign Quotes, Words Quotes, Sayings, Afrikaanse Quotes, Morning Greetings Quotes, Quotes And Notes, Strong Quotes, Love Words

'n Fout word 'n les. Pyn word 'n doel. 'n Gemors word 'n boodskap. 'n Toets word 'n getuigskrif - Elke struikelblok word 'n geleentheid - Tony A. Gaskins Jr

Wie ’n ander voorspoed gun, sal self oorvloed hê. Wie die dors van ander les, sal self genoeg kry as hy dors is Biblical Verses, Bible Verses Quotes, Scriptures, Afrikaanse Quotes, Thought For Today, Good Morning Inspirational Quotes, Daughters Of The King, Good Morning Wishes, Word Pictures

Wie ’n ander voorspoed gun, sal self oorvloed hê. Wie die dors van ander les, sal self genoeg kry as hy dors is | Spreuke 11:25 | Inspirasie vir tuisskool

Te veel dae word verspil om onsself met ander te vergelyk en vir iets te wens wat ons nie is nie. Almal het hul eie sterk punte en swakhede en dit is eers wanneer ons ons swakhede aanvaar en vrede maak met wie ons werklik is, dat ons sal slaag in ons lewensdoel Afrikaanse Quotes, True Words, Ministry, Prayers, Wisdom, Motivation, Beans, Daily Motivation, Quotes

Te veel dae word verspil om onsself met ander te vergelyk en vir iets te wens wat ons nie is nie. Almal het hul eie sterk punte en swakhede en dit is eers wanneer ons ons swakhede aanvaar en vrede maak met wie ons werklik is, dat ons sal slaag in ons lewensdoel

Elizabeth Kendall - Soos ryp appels in my hande wil ek die woorde van my taal vashou en blinkvryf. Afrikaans, Kendall, Words, Poetry, Van, Craft Ideas, Quotes, Qoutes, Vans

Elizabeth Kendall - Soos ryp appels in my hande wil ek die woorde van my taal vashou en blinkvryf.