ń Ma se hand @amandavnwk love you mamma

n Ma se hand vee hare uit jou oë, trane van jou wang af en seer uit jou hart.

"Mag jy altyd weet hoe om die mooi in jou lewe te sien" - deur Anthea Art __[AntheaKlopper/FB] #Afrikaans #BesteWense #windpomp

"Mag jy altyd weet hoe om die mooi in jou lewe te sien" - deur Anthea Art __[AntheaKlopper/FB]

Ek wens vir jou 'n ou plaashek waardeur jou voetpad sal loop, soday jy hartsvreemde paaie sal agterlaat en jou vredespad kan vind...

Ek wens vir jou 'n ou plaashek waardeur jou voetpad sal loop, soday jy hartsvreemde paaie sal agterlaat en jou vredespad kan vind.

Familie is soos takke aan 'n boom

Laat my ook dink aan die teks uit Joh 15 - dat ons in HOM gewortel sal wees! Wat meer kan 'n familie/huisgesin voor bid en vra.

Pinterest
Search