U Woord is 'n lamp vir my voet en 'n lig vir my pad - Psalm 119:105 #afrikaans #bybelvers

Elke belofte van God is betroubaar; Hy beskerm die wat by Hom skuil. Spreuke 30:5

Dag 82 Bybelvers: Psalm 37:4 Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal jou gee wat jou hart begeer.

Dag 118 Bybelverse Jes 49:16 Ek het jou naam in my handpalms gegraveer, Ek sien jou mure altyd voor my.

Afrikaans,Spiritual Inspiration,Faith,Christian Pictures,God's Wisdom,Trust God,Bible Verses,Religion,Prayers

Dag 79 Bybelvers: Spreuke 3:5-6 Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staat maak nie.  Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop.

Dag 124 Bybelverse Titus 3:6 God het die Heilige Gees oorvloedig op ons uitgestort deur Jesus Christus ons Verlosser.

Here, soos die son vanaand in die die weste gesak het, het ek 'n sekerheid dat dit môre oggend weer in die ooste sal opkom. So ook weet ek met oortuiging dat U vanaand oor my sal waak want ek is U kind uitgekies en genoem nog voor die aarde se skepping. Ek kom niks kort nie .....

Dag 35 Bybelvers: Jesaja 58:11 Die Here sal jou altyddeur lei; selfs in dor streke sal Hy in jou behoeftes voorsien. Hy sal jou sterk maak. Jy sal wees soos 'n tuin met volop water, soos 'n fontein waarvan die water nie opdroog nie

Pinterest
Search