Wanneer jy ookal angstig voel, fluister net Jesus se Naam .

Wanneer jy ookal angstig voel, fluister net Jesus se Naam .

Hartseer, teleurstelling x geloof #Afrikaans #Heartaches&Hardships #Don't

Hartseer, teleurstelling x geloof #Afrikaans #Heartaches&Hardships #Don't

"Ek glo in God die Vader, die Almagtige,  die Skepper van die hemel en die aarde. En in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here; wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore is uit die maagd Maria." - En niks op hierdie aarde of uit die hel sal my anders kan oortuig nie.

Jesus is nie één van baie maniere om God te nader nie. Hy is ook nie die béste van verskeie maniere nie. Hy is die ENIGSTE manier!  "Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie."

Jesus is nie één van baie maniere om God te nader nie. Hy is ook nie die béste van verskeie maniere nie. Hy is die ENIGSTE manier! "Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.

Ek is .... God wat steeds luister God wat steeds antwoord God wat steeds gesond maak God wat steeds vergewe God wat steeds leiding gee God wat steeds lief het God wat steeds omgee Ek is wat Ek is .... en dit is liefde

Ek is . God wat steeds luister God wat steeds antwoord God wat steeds gesond maak God wat steeds vergewe God wat steeds leiding gee God wat steeds lief het God wat steeds omgee Ek is wat Ek is . en dit is liefde

Afrikaans Quotes, Psalms, Van, Faith, Inspirational

Christian Women, Afrikaans, Jesus, Faith, Wisdom, Sayings

Pinterest
Search