Tuna tert

As jou tyd min en jou huismense honger is, is hierdie resep net die ding!

Tuna Tert 2 blikke Tuna (in water) 1 blik sampioen room sop 1 koppie gerasperde kaas 1 groot pak kaas-en-uie chips (fyn gedruk) Meng alles saam, skep in bak.

20060902_bigsabraaisnoekonbraaib.jpg (640×846)

Snoek is the local name for a species of pike that inhabits the waters around the South African coast. The flesh is firm and succulent, Delicious cooked on hot coals or smoked.

Pinterest
Search