Here, dit gaan nogals rof op die oomblik, maar ek weet U is in beheer. U is die God van wonderwerke en U sal die deur oop maak wat niemand kan toe maak nie. Ek kies om te vertrou vandag, want ek self sien nie 'n uitkoms nie.

Afrikaanse Quotes, Nice Quotes, Inspirational Quotes, Religious Quotes, Jesus Loves, Life Coach Quotes, Faith Quotes, Cute Quotes, Handsome Quotes

Quote Art, Christian Quotes, Brass, Afrikaans, Scriptures, Php, Prayer, Bible, Biblia

God wat steeds luister God wat steeds antwoord God wat steeds gesond maak God wat steeds vergewe God wat steeds leiding gee God wat steeds lief het God wat steeds omgee Ek is wat Ek is . en dit is liefde

South African Recipes, Scripture Verses, Scriptures, Wise Sayings, Afrikaans, Spiritual, Biblical Verses, Bible Verses

Mag U genade in my lewe 'n baken van hoop wees vir die wat soekend is, Here. Mag U lig deur my skyn en 'n getuie wees van 'n lewe toegewyd aan U want ek weet ek kan geen tree sonder U teenwoordigheid neem nie.

Afrikaans, Personal Development, Christianity, Ministry, Scriptures, Storms, Lord, Philadelphia, Thunderstorms

Afrikaans Quotes, Word Pictures

Afrikaans Quotes, Religious Quotes, Spiritual Inspiration, Inspire Quotes, Lyric Quotes, Lyrics, Handmade Cards, Faith, Wisdom

Afrikaans, Spiritual Inspiration, Prayers, Journaling, Journal Diary

Afrikaans, Prayers

Pinterest
Search