Afrikaans, Psych, Laughter, Jokes, Medicine, Funny

Afrikaans

DANKIE VIR DIE REEN, HERE (Gauteng)   Laat die reën uitsak, hemel, laat redding reën, wolke, breek oop, aarde, laat voorspoed ontkiem, laat trou uitspruit. Ek is die Here, Ek skep hierdie dinge. (Jesaja 45:8)

Tensy jou naam Google is...

Tensy jou naam Google is...

Die Here werk buite die konsep en tyd en ruimte. Die sleutel tot jou deurbraak is gewoonlik gesindheid en 'n voorbereide hart; en nie omdat jy lank genoeg gewag het nie. Sy tydsberekening bly perfek al verstaan ons dit nie.

Wanneer vrees jou oorval, kies om te glo dat Jesus vir jou die uitweg sal wees. Jou gedagtes bepaal of jy Sy vrede sal aanvaar as die antwoord op die vraagstuk - wat nou? Geloof kan nie altyd net 'n hartsaak wees nie, want ons kan nie bekostig om te glo net wanneer ons so voel nie. Maak dit 'n wilsbesluit.

Pinterest
Search