Ek is verslaaf aan Cake Boss (DStv-kanaal 186). Dié Italiaanse bakker woon in Amerika en een van sy spesialiteite is ’n tiramisu-koek. Hier is my weergawe van hierdie ikoniese nagereg.

Ek is verslaaf aan Cake Boss (DStv-kanaal Dié Italiaanse bakker woon in Amerika en een van sy spesialiteite is ’n tiramisu-koek. Hier is my weergawe van hierdie ikoniese nagereg.

Maak die sjokoladeroomys met die gebakte room(Devonshire-room) . Jy kan ook gewone dik room gebruik.

Maak die sjokoladeroomys met die gebakte room(Devonshire-room) . Jy kan ook gewone dik room gebruik.

Wie kan nee sê vir ’n oondwarm muffin waarin die botter wegsmelt? Hierdie muffin is so lekker, dis genoeg vir ’n ete op sy eie.

Wie kan nee sê vir ’n oondwarm muffin waarin die botter wegsmelt? Hierdie muffin is so lekker, dis genoeg vir ’n ete op sy eie.

.

Dairy

Pinterest
Search