Recipes - SOUTH AFRICAN

Collection by Henta Liebenberg • Last updated 2 weeks ago

538 
Pins
 • 
175 
Followers
Henta Liebenberg
1:01

Frozen Peppermint Crisp Tarts

You’re only 4 ingredients away from making these frozen Peppermint Crisp dessert cups!

1:28

Pap, Wors & Smoor Cake

Learn how to make this EPIC savoury cake STUFFED with all your favourite ingredients!

Milk tart

Die Melktert resep was my Ma s'n. Dit is HEERLIK ...maklik en maak baie vinnig. Probeer gerus die resep. Jy kry baie soorte Melktert korse.. hierdie een is as jy nie wil sukkel met skilferkorsdeeg nie. Dit is net n smeerkors...maar HEERLIK. Foto's en resep..Kokkedoor Tessie Kemp. Oond 180°C.

Tannie Lili se sjiffon vla koek Ek voel geëerd dat tannie Lili my vertrou het met hierdie wenner resep van haar, graag d…

Tannie Lili se sjiffon vla koek

Tannie Lili se sjiffon vla koek Ek voel geëerd dat tannie Lili my vertrou het met hierdie wenner resep van haar, graag deel ek[...]

SOETMOSTERT - 3 bestandele - jy gaan nooit weer terugkyk nie. - Marinda Kook

Kyk daar is mos resepte wat van geslag tot geslag kom Die mostert is so n resep. Jy kan dit saam met vark, koue vleis of aartappelslaai eet. Ook baie lekker op jou kaasbord. Die mostert is so lekker en Continue reading SOETMOSTERT – 3 bestandele – jy gaan nooit weer terugkyk nie.→

Cherry Date Fruitcake Recipe -It's a Christmas tradition for me to serve this fruitcake at parties and to give it to friends and family. Jam-packed with nuts and cherries, it puts a new spin on a holiday mainstay.

Cherry Date Fruitcake

It's a Christmas tradition for me to serve this fruitcake at parties and to give it to friends and family. Jam-packed with nuts and cherries, it puts a new spin on a holiday mainstay.

JAN | Baking | BRAN BUTTERMILK RUSKS - A SOUTH AFRICAN TREAT

1 1/2 cup sugar

BAK SAAM: My ma se semelbeskuit

Kom bak saam met Herman Lensing sy ma se semelbeskuit. Dit proe soos huis én vertroosting!

Maak die perfekte roosterkoek ... Yolani wys hoe!

SARIE

Resep: Mieliebroodjafels met Wilde Weste-vulsel | Maroela Media

Hierdie was die deelnemers van die gewilde realiteitstelevisie-reeks Kokkedoor, Marius en Alet, se watertand-resep.