NEUTBESKUIT 1 kg bruismeel, 2 hoogvol teel bakpoeier, 2 koppies muesli, 2 koppies All Bran, 1 koppie sonneblomsaad, 1/2 koppie klapper, 1 koppie gekapte pekanneute, cranberries, pampoensade 2 koppies bruin suiker, 2 eiers, 2 koppies karringmelk, 500 g margarien. Meng alle droe bestanddele. Klits eiers en voeg karringmelk by. Smelt margarien. Meng alles saam en bak …