Braaivleis

Collection by Henriette Van Beek

14 
Pins
 • 
29 
Followers
Henriette Van Beek
Bacon Cheddar Jalepeno Pinwheels collage

Baked Bacon Cheddar Jalapeno Popper Pinwheels | YellowBlissRoad.com

Bacon Cheddar Jalepeno Pinwheels collage

South African Roosterkoek Recipe. We love roosterkoek – the South African bread that is cooked over the braai – and we love serving it with butter, cheese and generous dollops of our favourite flavour of jam.

Homemade Roosterkoek

South African Roosterkoek Recipe. We love roosterkoek – the South African bread that is cooked over the braai – and we love serving it with butter, cheese and generous dollops of our favourite flavour of jam.

Mieliepap in die oond: heerlik saam met braaivleis

Mieliepap in die oond

Bygereg saam met die naweek se braai Mieliepap in die oond Deur: Heleen Meyer ’n Ongelooflike maklike gereg om met wors of braaivleis voor te sit. Ek het ’n soortgelyke gereg by ’n vriendin, Judy Heyns, geëet en toe hierdie weergawe gemaak. Selfs dié wat nie eintlik dink mieliepap behoort saam met braaivleis geëet te word nie, geniet dit. Bestanddele 360 g (750 ml) growwe mieliemeel 250 ml (1 k) melk 500 ml (2 k) water 60 ml (¼ k)olyfolie 2 x 410 g-blikke suikermielies sout en varsgemaalde…

Mieliebrood | SARIE | Corn bread

Vinnige mieliebierbrood

Jy gebruik een en ’n halwe blikke bier, maar daar sal sekerlik iemand wees om die orige helfte te geniet!

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: MIELIETERT VIR BRAAIVLEIS

MIELIETERT VIR BRAAIVLEIS

MIELIETERT VIR BRAAIVLEIS http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/mielietert-vir-braaivleis.html Wat baie lekker is van die dis is dat jy alles in jou oond skottel kan meng en sommer daarin bak. 2 blikke suikermielies 60 ml koekmeel 60 ml suiker 60 ml gesmelte botter 4 eiers 15 ml bakpoeier Meng alles saam en bak in voorverhitte oond op 180*c vir 45 min.* Berie Vd Velden Smith*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* Hierdie mielie gereg is beslis ‘n braai by-kos treffer…

South African Chicken Sosaties with Apricots and Onions

I'm Melissa… a Food Netwok Chef, Author and Inspirational Speaker teaching cooking classes in Italy and living La Dolce Vita!

South African Chicken Sosaties with Apricots and Onions

Braai/braaivleis bygeregte – Kreatiewe Kos Idees

Posts about Braai/braaivleis bygeregte written by kreatiewekosidees and kki4u

a different twist on smores where you add strawberries! yum

Top 33 Most Creative Camping DIY Projects and Clever Ideas

a different twist on smores where you add strawberries! yum

Kwaai Braai Pie - WEG tydskrif

WordPress.com

WEG tydskrif 2 rolle skilferdeeg - ontdooi en uitgerol 1 pak spinasie of vars bossie Gaar hoender (geflok of in blokkies) 250gr spek - 1 ui, 1 rooi en 1 geel rissie gekap en gebraai tot gaar 1 pak sampioene in skywe gesny Fetakaas Cheddar kaas Mozzarella kaas Gouda kaas Kies so 2 verskillende…

Ooey Gooey Campfire Cones - SO GOOD!!

Ooey Gooey Marshmallow Cones — Lily The Wandering Gypsy

Bonfire season is in full swing! I have a yummy treat that just about anyone will enjoy! You can either make these over a campfire, or even in your oven at home, suer easily. This recipe was featured on the Missouri Department of Tourism Blog ! So honored to collaborate with them!