How To Make A Cake Taste Like A Bakery Cake - cannot wait to try this!:

How To Make A Cake Taste Like A Bakery Cake!

Lekkerste Koffiekoek | SARIE

Anel Bezuidenhout van Melkbosstrand se resep is dié maand ons wenner. Olie pleks van botter is die geheim.

An intense chocolate cake with cream cheese frosting. Coffee intensifies the chocolate flavor and makes a sinfully rich chocolate cake.

Intense Chocolate Cake

Heelneut-sjokoladekoek. Hierdie resep kom uit Die 100 Beste Lesersresepte vir Sjokolade. Geniet dit!

Heelneut-sjokoladekoek

Heelneut-sjokoladekoek. Hierdie resep kom uit Die 100 Beste Lesersresepte vir Sjokolade. Geniet dit!

Grenadellakoek. Foto: 50 Beste gebak uit Vrouekeur. Hierdie resep kom van Marinda Steyn van Durban. Haar familie geniet dit baie. Lewer 1 groot koek Bestanddele: Koek 4 ekstragroot eiers, geskei 250 ml (1 k) strooisuiker 125 ml (½ k) olie 125 ml (½ k) warm water 220 g (2 x 110 g-blikkies) grenadellamoes 2,5 ml (½ t) grenadellageursel 560 ml (2¼ k) koekmeel 15 ml (1 e) bakpoeier knippie sout Versiersel 500 g (1 klein pakkie) versiersuiker, gesif 125 g (½ blok) sagte botter ongeveer 60 ml…

Stel jou bakvernuf op die proef met die agt uitsonderlike koekresepte. Gewone sjokoladekoke? Wat wou! Appelliefie-en-grenadella-pavlova Genoeg vir 4-6 Tyd: 1 uurBESTANDDELE 4 groot eierwitte, by kamertemperatuur 210 g strooisuiker 5 ml appelasyn 5 ml mielieblom 10 ml vanielje-ekstrak 250 ml vars room appelliefies

Maak ’n dubbellaagkoek vir ’n variasie op dié gewilde lekkerny

Bryan Habana’s decadent chocolate cake

From incredible real-life stories to trusted expert advice, delicious budget-friendly dishes to the latest in South African news – get your YOU fix every day.

Caramel Peppermint Crisp Mousse Cake

Caramel Peppermint Crisp Mousse Cake

A twist on the South African tart, this cake has coconut sponge layers, caramel mousse and peppermint crisp!

Pinterest
Search