Gees

Collection by Henriette Swarts

9 
Pins
 • 
15 
Followers
Henriette Swarts
This website is not available Christening Quotes, Faith Quotes, Life Quotes, Afrikaanse Quotes, Brother Quotes, Jesus Is Lord, Christian Inspiration, Word Of God, Christian Quotes

Laat los....en gee dit vir God

Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.

Ek is tot alles in staat deur Christus wat my die krag gee. Bible Verse Memorization, Prayer Verses, Prayer Book, Faith Prayer, Biblical Quotes, Bible Verses Quotes, Bible Scriptures, I Love You God, Afrikaanse Quotes

Ek is tot alles in staat deur Christus

Ek is tot alles in staat deur Christus wat my die krag gee. Filippense 4:13 12) Ek weet wat armoede is en ek weet wat oorvloed is; van alles het ek ondervinding: om genoeg te hê om te eet sowel as om honger te ly, om oorvloed te hê sowel as om gebrek te ly. 13) Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee. Filippense 4:12-13

  Christian Art, Christian Quotes, Beautiful Family, Beautiful Words, Afrikaanse Quotes, Then Sings My Soul, My Heart Aches, Good Night Sweet Dreams, Thank You God

TRANE

TRANE WWJD 17/05/16 DIE OPENBARING 21:4 Hy sal al die trane van hulle oë afdroog. Die dood sal daar nie meer wees nie. Ook leed, smart en pyn sal daar nie meer wees nie. Die dinge van vroeër het verbygegaan.” God sien jou trane. Soos enige liefdevolle ouer is dit nie vir Hom lekker om te sien hoe swaar jy kry nie. Hy wil jou vandag troos. Hy wil weer daardie pragtige glimlag van jou sien. Kom sit hier by Sy voete en praat jou hart uit. Al is Hy ‘n alwetende God, wil Hy steeds hoor dat jy Hom…

Image may contain: text Favorite Bible Verses, Bible Verses Quotes, Bible Scriptures, Uplifting Christian Quotes, Afrikaanse Quotes, Prayer Book, Bible Truth, Praise God, Religious Quotes

Alles werk ten goede mee...

En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is. Romeine 8:28