8 Minuut Jogurtkaaskoek

Mikrogolfkaaskoek: 1 blik kondens, 500 ml jog, wit sjok, geur en kleur met suurlemoensap of na keuse. Verkil uur in yskas, Gooi uit.

“Melkkos” in the Microwave 1 litre milk 180 ml cake flour ... 2 ml salt 15 ml butter of margarine cinnamon sugar Microwave milk ...

BESTANDDELE: * Blik Kondensmelk * 2 koppies water * 1 liter melk * 1 koppie koekmeel * botter * bietjie sout METODE: Meng die kondensmelk, water en melk saam in 'n kastrol

Goedkoop en gou klaar. Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf...

Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf.

Maaskaastert

Een van die maklikste, maar lekkerste, yskas-kaasterte wat daar is. Dié een het ’n ligte suurlemoensmaak.

Die beste , flopvrye resep ooit, sal nooit weer ander een probeer nie… Sukses Fudge !! 400g suiker 45ml water 55ml botter 30ml gouestroop 1 blik kondensmelk 1 tl vanielje Meng die suiker en w…

suiker water botter gouestroop 1 blik kondensmelk 1 tl vanielje Meng die suiker en w…

Towervlakoek

Sif net versiersuiker oor – dis heerlik met ’n beker rooibostee of as nagereg met ’n skeppie geklopte room.

Sysagte skons…julle, this is to die for! 500gr Bruismeel, 250ml room, een blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengse…

Sysagte skons…julle, this is to die for! Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengse…

Winkelvla en koekies omtower in romerige roomys. Net vyf minute se werk en jou vrieskas doen nie res. Jou kinders gaan dink jy's die kat se snor.

Winkelvla en koekies omtower in romerige roomys.

Pinterest
Search