Maalvleis resepte

Collection by Judith Hendriks

9 
Pins
Plaaskombuis 3 - Ouma Leen se roomfrikkadelle South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Mince Recipes, Cooking Recipes, Meatball Recipes, Curry Recipes, Beignets, Kos
Ethnic RecipesMince RecipesCooking RecipesMeatball RecipesCurry Recipes

Plaaskombuis 3 - Ouma Leen se roomfrikkadelle

Maggie Fourie van Oudemuragie Gasteplaas buite De Rust het vir Elma Postma en die span van Plaaskombuis geleer hoe om dié heerlike frikkadelle te maak.

 but leave out the bacon! Quiche Recipes, Tart Recipes, My Recipes, Cooking Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Savory Snacks, Savoury Dishes, Savoury Tarts
My RecipesCooking RecipesFavorite RecipesRecipies

KORSLOSE SOUTTERT - Food Lovers Recipes

KORSLOSE SOUTTERT Hierdie is die Eierraad se resep wat ek al die jare vir die Tuisnywerheid gebak het. 3 snye witbrood in blokkies 30 ml botter of margarien 500 ml melk 125 g spekvleis, gesnipper 2 koppies gerasperde kaas 1 ui, gekap 1 blik weense worsies, in wieletjies gesny 2 ml sout 5 ml mosterdpoeier […]

Hannes van Wyk deel sy ma se resep vir 'n heerlike souttert met ons Braai Recipes, Snack Recipes, Cooking Recipes, Salad Recipes, Savoury Baking, Savoury Dishes, Savoury Tarts, Quiche Recipes, Tart Recipes
Cooking Recipes

Spek-en-uie-souttert

'n Souttert is altyd 'n treffer. Probeer hierdie lekker kombinasie

DIE OU MANIER VAN KERRIE MARINADE VIR SOSATIES!   BENODIG:  8 Uie sny in ringe 2 eetlepels Kerriepoeier 1 e Borrie 4 eetlepels Suiker 2 eetlepels Maziena 2 koppies Asyn 2 koppies Water 1 koppie Blatjang 1 koppie Appelkooskonfyt    ... Braai Recipes, Lamb Recipes, Curry Recipes, Meat Recipes, Chicken Recipes, Cooking Recipes, Chicken Marinades, South African Dishes, South African Recipes

Bak en Brou: Lekker Maklike Resepte

DIE OU MANIER VAN KERRIE MARINADE VIR SOSATIES! BENODIG: 8 Uie sny in ringe 2 eetlepels Kerriepoeier 1 e Borrie 4 eetlepels Suiker 2 eetlepels Maziena 2 koppies Asyn 2 koppies Water 1 koppie Blatjang 1 koppie Appelkooskonfyt ...

Hierdie alles-in-een-ete is ideaal vir koeler aande.

Frikkadelpastei

Hierdie alles-in-een-ete is ideaal vir koeler aande.

Delicious pastry for pies – Thanksgiving Pastry Recipes, Baking Recipes, Bread Recipes, Kos, Ma Baker, Beef Pies, Savoury Baking, Baking Breads, Savory Tart
Baking RecipesBread RecipesBeef PiesBaking Breads

HEERLIKE DEEG VIR PASTEIE

Blinkbek Goue Hoenderdye | Boerekos – Kook met Nostalgie Meat Recipes, Chicken Recipes, Recipies, Cooking Recipes, Kentucky Chicken, South African Recipes, Ethnic Recipes, Everyday Food, Tandoori Chicken

Blinkbek Goue Hoenderdye – Boerekos – Kook met Nostalgie

Hierdie hoenderdye word eers lekker bros gebraai en dan met die lekker taai sous bygedam om dit nóg lekkerder te maak 1.5 kg hoenderdye sout en peper na smaak 4 el botter 2 el kookolie 1 el mielieblom 125 ml sojasous 8 el bruinsuiker 4 el heuning 2 el appelkooskonfyt 4 knoffeltoontjies, gekneus en fyn opgekap 1 el vars gerasperde gemmer 1 el suurlemoensap 1 kop kookwater Voorverhit jou oond tot 180 C Meng mielieblom met en 1/4 koppie koue water tot gladde pasta en hou eenkant In ‘n klein…

Search Results for: anys beskuit - Food Lovers Recipes Kos, Fudge, All Bran, Smoothies, Biltong, South African Recipes, Butter, Frappe, Pasta
BiltongButterPasta

SONJA SE LEKKER KERRIE SOSATIE-SOUS

Wil ophou maar kan nie ( verminder die spaghetti in half) Minced Beef Recipes, Minced Meat Recipe, Cooked Chicken Recipes, Mince Recipes, Cooking Recipes, Savoury Recipes, Cake Recipes, Mince Dishes, Savoury Dishes

MAALVLEIS - WIL OPHOU MAAR KAN NIE GEREG

Annette Strydom Kolb Vanaand op die menu is n dis wat my ma vir ons altyd gemaak het. WIL OPHOU MAAR KAN NIE http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/10/wil-ophou-maar-kan-nie.html 500gr mince 1 ui 250gr Shredded bacon 1 punnet Mushrooms 1 green pepper 1 blikkie sweetcorn 10ml knoffel 10ml origanum 30ml chutney 30 ml bruin suiker 1 blikkie tamatie uie smoor 1 pakkie tomato paste Sout en peper. 1 pak spaghetti Cheddar kaas Braai ui tot gaar. Voeg mince by braai tot bruin skep…