Groente

Collection by Judith Hendriks

12 
Pins
GEBAKTE GROENTEBONE-GEREG (Lekker resepte vir die jongergeslag) 2 x groenboontjies 50 ml olie 2 ml sout en knippie peper 125 ml suurroom broodkrummels 125 ml gerasperde kaas Metode: Ver… Veg Dishes, Vegetable Side Dishes, Vegetable Recipes, Vegetarian Recipes, Cooking Recipes, Veggie Meals, How To Cook Greens, Cooking Green Beans, Kos

Groenboontjie geregte

GEBAKTE GROENTEBONE-GEREG (Lekker resepte vir die jongergeslag) 2 x 410g-blikke groenboontjies 50 ml olie 2 ml sout en knippie peper 125 ml suurroom broodkrummels 125 ml gerasperde kaas Metode: Ver…

Lekker Spinasie in die Oond Spinach Bake, Spinach Casserole, Spinach Recipes, Vegetable Recipes, Vegetarian Recipes, Cooking Recipes, Braai Recipes, Creamed Spinach Frozen, Vegan Casserole

LEKKER SPINASIE IN DIE OOND - Food Lovers Recipes

1-2 Bossies spinasie fyngekerf 1 Gerasperde ui 4 Eiers Bietjie melk 10ml gemengde kruie Gemaalde swartpeper 5ml sout Gerasperde kaas Kook spinasie tot amper gaar. Braai ui in bietjie olyfolie tot gaar. Voeg spinasie by met speserye. Skep uit in oondbak. Klits die eiers en bietjie melk en gooi bo-oor. Gooi gerasperde kaas bo-oor […]

LEKKER SPINASIE IN DIE OOND Spinach Bake, Spinach Casserole, Spinach Recipes, Vegetable Recipes, Vegetarian Recipes, Cooking Recipes, Braai Recipes, Creamed Spinach Frozen, Vegan Casserole

LEKKER SPINASIE IN DIE OOND - Food Lovers Recipes

1-2 Bossies spinasie fyngekerf 1 Gerasperde ui 4 Eiers Bietjie melk 10ml gemengde kruie Gemaalde swartpeper 5ml sout Gerasperde kaas Kook spinasie tot amper gaar. Braai ui in bietjie olyfolie tot gaar. Voeg spinasie by met speserye. Skep uit in oondbak. Klits die eiers en bietjie melk en gooi bo-oor. Gooi gerasperde kaas bo-oor […]

1 groot ui 2 kop koekmeel 1 tl bakpoeier ½ tl peper bietjie sout 250 ml melk *diep breë pan of pot, jy wil nie uie opmekaar laat hoop nie *kookolie vir diep braai *lekker groot bak met deksel wat g… Appetizer Recipes, Appetizers, Onion Rings Recipe, South African Recipes, Banana Split, Light Recipes, Yummy Food, Yummy Recipes, Recipies

My “Spur style” Uieringe – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 groot ui 2 kop koekmeel 1 tl bakpoeier ½ tl peper bietjie sout 250 ml melk *diep breë pan of pot, jy wil nie uie opmekaar laat hoop nie *kookolie vir diep braai *lekker groot bak met deksel wat goed kan seël Sny uie in baie dun skyfies en maak ringe los van mekaar. Plaas in ‘n mengbak,gooi melk oor en meng mooi deur, Plaas nou in vrieskas tot melk kristalle begin vorm Droog nou yskoue uie snippers effens op skoon kombuis vadoek In jou groot bak met deksel , gooi koekmeel , bakpoeier, sout…

Jongste uitgawe

Teken-In