Afrikaans Quotes
Vriendin....
ń Ma se hand @amandavnwk love you mamma
Afrikaans ♡
Ashoop
Liewe Heer help my asb om deur vandag met 'n glimlag op my gesig liefde in my hart vreugde in U genade en 'n huppel in my stap te kom.Amen
In gelukkige oomblikke:Prys God, In moeilike oomblikke: Soek God, In stil oomblikke: Aanbid God, In pynlike oomblikke: Vertrou God, Elke oomblik: Dank God
Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.
Die Afrikaner se geloof | Christenskap | Godsdiens in Afrikaans
My vraag aan jou is: "Waar is jy op hiérdie pad? Is jy nog in Jerusalem, besig met die dinge van die lewe, of het jy al jou Damaskus-oomblik belééf? Indien jy 'n wedergebore Christen is, weet jy wat presies met jou gebeur het? Is dit aan jou verduidelik? Net soos God-drie-enig, bestaan jy as mens ook uit drie dele, naamlik liggaam, siel en gees. Met jou bekering het jou gees tot bekering gekom. Jou gees het oombliklik verander. Jou siel, egter moet nou 'n vernuwingsproses ondergaan.
Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede
Jesus het my uitgedink
Mag jy 'n huis he met n venster waardeur die son heeldag skyn...
chomp
Afrikaans