Night Wishes, Good Night Quotes, Goeie Nag, Strong Quotes, Nighty Night, Afrikaans, Sweet Dreams, Sassy Pants, Knight

Phone Messages, Afrikaans, Good Night, Business Cards, Knight, Goeie Nag, Kiss, Lipsense Business Cards, Have A Good Night

GOEIE MÔRE! Sprei jou vlerke oop, JESUS het jou lief! Vind jou vreugde in die HERE en HY sal jou gee wat jou hart begeer! -Psalm 37:4- MOOI DAGGIE VIR JOU!

GOEIE MÔRE! Sprei jou vlerke oop, JESUS het jou lief! Vind jou vreugde in die HERE en HY sal jou gee wat jou hart begeer! -Psalm 37:4- MOOI DAGGIE VIR JOU!

MAG GOD OOR JOU LEWE GLIMLAG EN JOU DAGGIE VUL MET SY SEËN EN LIEFDE. GENIET WAT JY OOKAL DOEN VANDAG!

MAG GOD OOR JOU LEWE GLIMLAG EN JOU DAGGIE VUL MET SY SEËN EN LIEFDE. GENIET WAT JY OOKAL DOEN VANDAG!

HALLO MAANDAG! Positiewe gedagte  vir die dag: Die LEWE is soveel beter as jy LAG en dis baie goed vir die stresvlakke so op 'n Maandagoggend! Mooi daggie vir jou!

Positiewe gedagte vir die dag: Die LEWE is soveel beter as jy LAG en dis baie goed vir die stresvlakke so op 'n Maandagoggend!

GOEIE MÔRE! Ek gee vandag vr jou 'n roos sodat jy kan weet ten spyte van 'n deurmekaar wêreld, is die lewe tog mooi. Vandag is uit genade aan ons geskenk so geniet elke oomblik!

Ek gee vandag vr jou 'n roos sodat jy kan weet ten spyte van 'n deurmekaar wêreld, is die lewe tog mooi. Vandag is uit genade aan ons geskenk so geniet elke oomblik!

Goeie More, Afrikaans

Pinterest
Search