When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Terte

Collection by Helie Nel • Last updated 7 weeks ago

15 
Pins
'n Heerlike bygereg vir enige hoofmaaltyd of selfs vir 'n braai. Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Kos, Ma Baker, Braai Recipes, Pumpkin Tarts

Pampoentert

'n Heerlike bygereg vir enige hoofmaaltyd of selfs vir 'n braai. Vries ook hierdie tert gerus – dit vries baie goed.

& Outydse melktert sal die supermodel Kate Moss haar woorde laat sluk dat niks so goed kan smaak soos dit voel om maer te wees nie. Sy het nog nie ’n melktert uit die oond gehaal wat haar eie maaksel is nie. Custard Recipes, Puff Pastry Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, South African Desserts, South African Recipes, Milktart Recipe

Melktert, jou mooi ding!

'n Outydse melktert sal die supermodel Kate Moss haar woorde laat sluk dat niks so goed kan smaak soos dit voel om maer te wees nie. Sy het nog nie ’n melktert uit die oond gehaal wat haar eie maaksel is nie.

Sorry Recipe in Afrikaans.Heather Strumpher van Bray in Noordwes, naby die grens met Botswana, se suurlemoentert het die perfekte balans van soet en suur. Lemon Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Sweet Pie, Sweet Tarts, Kos

Wen-suurlemoen-meringue-tert

Heather Strumpher van Bray in Noordwes, naby die grens met Botswana, se suurlemoentert het die perfekte balans van soet en suur.

Crustless Savory Tart Ingredients: 3 Slices white bread crumbled 500 ml Milk 125 g bacon pieces (fried) 400 g viennas chopped 4 Eggs 1 ml dry. Quiche Recipes, Tart Recipes, Cookbook Recipes, Cooking Recipes, Savoury Recipes, Cooking Ideas, Beef Recipes, Food Ideas, South African Dishes

TANNIE SARIE SE SOUTTERT

TANNIE SARIE SE SOUTTERT http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/02/tannie-sarie-se-souttert.html Juan Reynecke Souttert – Tannie Sarie Labuschagne 3 Snye Witbrood gekrummel 500ml Melk 125gr Spek – Gesny en gebraai 400gr Viennas – in stukkies gesny 4 Eiers 1ml Droe Mosterd 3ml Sout Peper 150gr Cheddar kaas gerasper Paprika Metode: Verhit oond tot 180 grade Week brood in melk en laat staan vir 3 minute. Druk fyn en voeg spek en worsies by. Klits eiers, mostert, sout en peper…

Korslose souttert: As jou tyd min en jou huismense honger is, is hierdie resep net die ding! Quiche Recipes, Tart Recipes, Cooking Recipes, Kos, Savory Snacks, Savoury Dishes, Ma Baker, Great Recipes, Favorite Recipes

Korslose souttert

As jou tyd min en jou huismense honger is, is hierdie resep net die ding!

This proper milk tart recipe is perfect for those who want a tart with a collar. The double puff pastry frill is sure to impress your tea-time guests. Custard Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Cookie Recipes, Quiche Recipes, Cheesecake Recipes, Melktert Recipe, No Bake Desserts, Dessert Recipes

PROPER MILK TART | SA Garden and Home

This proper milk tart recipe is perfect for those who want a tart with a collar. The double puff pastry frill is sure to impress your tea-time guests.

In en om die huis: Martjie se resep vir ’n outydse melktert Custard Recipes, Puff Pastry Recipes, Milk Recipes, Tart Recipes, Baking Recipes, Baking Tips, Melktert Recipe, Koeksisters Recipe, Sweet Pie

Martjie se resep vir ’n outydse melktert

Martjie se resep vir ’n outydse melktert Maak 2 middelslag-blikbordterte Jy benodig: VIR DIE VINNIGE SKILFERKORS 500 g botter 500 g koekmeel teelepel (2,5 ml) kremetart 1 teelepel (5 ml) sout 1 koppie (250 ml) yswater VIR DIE MELKTERTVULSEL 2 l melk 50 g botter saadjies van 1 vanieljepeul 1 stuk pypkaneel 6 eiers, geskei 2 heel eiers 300 g suiker 70 g koekmeel 120 g mielieblom sout kaneelsuiker (.koppie strooisuiker en 2 teelepels kaneel) Só maak jy 1. Maak die kors Gebruik ’n elektriese…