Afrikaans!!

31 Pins
·
1y
Die beste leermeesters is hulle wat jou wys waar om te kyk maar nie vir jou vertel wat jy moet sien nie.
Afrikaanse Inspirerende Gedagtes Wyshede - Die beste leermeesters is hulle wat jou wys waar om te kyk maar nie vir jou vertel wat jy moet sien nie.
Die Heuwels Fantasties... Great song* Doodgewone aand #Afrikaans #Lirieke #DisMyTaalDie
Boeretroos - word algemeen gebruik om 'n koppie koffie te beskryf wat tipies swart, sonder room of melk met suiker aangebied word.
NekNominations: Die is hoe ons idiote uit die gene pool haal - gevaaalik.com
Die eenvoudige oplossing sal wees om jou vriende te nooi vir 'n braai
My Volk; Die Trekpad van 'n Nasie
Melktert Kommissie | www.myvolk.co.za | O, Moedertaal O, Soetste Taal Jou het ek lief bo alles | Boeretroos. Naartjie. Koeksister. Khaki. Voortrekker. Mannetjies Roux. Daar kom die Alibama. Siembamba. Roosterkoek. Vinkel en koljander. Befok. Aitsa!. My Sarie Marais. Laaitie. Gaan kak! Ryperd. Bakgat. Langarm. Ons vir jou Suid-Afrika. Transvaal. Die Stem. Hasie. Wat maak oom Kallie daar!, O Brandewyn. Ossewa. Nooi. Slet. Bliksem. Voetsek. Gogga. Vrystaat! sakkie. Ja-nee! Ag man. Baas.