Al Debbo | Afrikaanse musiek weerspieël die diversiteit van die Afrikaner. Waar populêre musiek soos Steve Hofmeyr, Koos du Plessis, Juanita du Plessis, Karlien van Jaarsveld, Bles Bridges, Sonja Heroldt, Rina Hugo en Carike Keuzenkamp hulself toegespits het op die vermaaklikheidsaspek van musiek, het alternatiewe kunstenaars soos Piet Botha, Bernoldus Niemand, Koos Kombuis en Johannes Kerkorrel sosiale kommentaar gelewer op Apartheid en Afrikaneridentiteit. www.myvolk.co.za