Maklike melktert

Collection by Heletia Burger

9 
Pins
 • 
20 
Followers
Genoeg vir 12 Bereiding: 20 min. Bak: 45 min. 110 g botter 500 ml (2 k) melk 4 eiers, geskei 1 ml...

Melktertsnye

Die romerige fluweeltekstuur sal almal hul lippe laat aflek ná net een sny.

1. Mikrogolf 1 blikkie kondensmelk 1 blikkie melk 2 blikkies warm water 2 eetlepels botter 4 eiers 6 eetlepels mielieblom (maizena) Knippie sout Pakkie tennisbeskuitjies SO MAAK JY: Meng al die bestanddele saam (behalwe die tennisbeskuitjies), klits en mikrogolf vir 7 minute op hoog. Haal uit, klits weer en mikrogolf vir 5 minute. Haal uit, klits weer en mikrogolf vir 3 minute. Klits weer. Pak tennisbeskuitjies onder in ’n bak, smeer vulsel bo-oor en strooi kaneel op.:

Hierdie is die maklikste yskastert wat jy ooit sal maak!

Yskastert met net drie bestanddele

Hierdie is die maklikste yskastert wat jy ooit sal maak!

Vakansie-gunsteling: Lek jou lippe af vir dié karamel-melktert

Wie kan nou nee sê vir ’n heerlike happie melktert? Dié Huisgenoot-resep werk nog karamel ook by – dis net te lekker om dit nie te probeer nie. Geniet dit!