ouma

Collection by Helene Kluyts

12 
Pins
WELKOM BY DIE PILLE EN BRILLE KLUB! Hier vat ons nonsens van niemand nie. Ons maak soos ons smaak.  Het niemand se goedkeuring nodig nie! Ons is 'special' want ons kan   LAG, HOES, NIES, 'BACKFIRE' alles gelyk.  Ons maak van die LEWE 'n FEES! WANT JA LAG HOU ONS JONK! Lekker Dag, Afrikaanse Quotes, Happy Birthday Wishes, Birthday Qoutes, Sweet Quotes, Good Morning Wishes, Twisted Humor, Bible Quotes, Wise Words

WELKOM BY DIE PILLE EN BRILLE KLUB! Hier vat ons nonsens van niemand nie. Ons maak soos ons smaak. Het niemand se goedkeuring nodig nie! Ons is 'special' want ons kan LAG, HOES, NIES, 'BACKFIRE' alles gelyk. Ons maak van die LEWE 'n FEES! WANT JA LAG HOU ONS JONK!

Wonders van 'n kleinkind / Grandchildren.lifes second change! The Words, School Days Quotes, Birthday Brother In Law, Funny Kids Homework, Afrikaanse Quotes, Funny Quotes, Life Quotes, Quotes About Motherhood, Relationship Memes

Grandchildren….life's second change!

When my friends started expressing their 'readiness' to become grandma's, I just said - It will come in its time...not really comprehending the effect of grandparenthood, neither anticipating the big chunk of LOVE these tiny humans would literally eat of of my heart! Had I only known then that I was to become the first grandma in our circle of friends and that becoming that, has given this grandma a second change on life. 10 Things I have learned since becoming a grandma? There is no love…

Nee jong ek sê jou my matras is hol, die hormone lol, my voete die swel en ai tog my bankbalans kwel. Dan is die ou gewrigte ook so seer en ohh my geheue makeer! Family Qoutes, Sweet Quotes, Happy Birthday Quotes For Him, Afrikaanse Quotes, Good Morning Wishes, Bedtime, Poems, Lyrics, Funny Pics

Nee jong ek sê jou my matras is hol, die hormone lol, my voete die swel en ai tog my bankbalans kwel. Dan is die ou gewrigte ook so seer en ohh my geheue makeer! Hoe gaan dit daar met jou ?

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: 'n Ouma is 'n klein bietjie van… Me Quotes, Qoutes, Motivational Quotes, Cool Words, Wise Words, Teddy Beer, Lekker Dag, Personal Prayer, Afrikaanse Quotes

'n Ouma is 'n klein bietjie van 'n ma, 'n bietjie van 'n juffrou, 'n bietjie van 'n beste vriendin en baie van 'n engel....

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: 'n Ouma is 'n klein bietjie van 'n ma, 'n bietjie van 'n juffrou, 'n bietjie van 'n beste vriendin en baie van 'n engel....

Jy weet jy is oud as jou knieë die weer beter voorspel as die weerburo! Afrikaans, Humor, Comics, Words, Funny, Humour, Funny Parenting, Comic Book, Comic Books

Jy weet jy is oud as jou knieë die weer beter voorspel as die weerburo!