When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

sa resepte

Collection by Helene Terblanche

19 
Pins
 • 
11 
Followers
Helene Terblanche
To be served with ice cream…. Bar One Sauce (serves A few scoops of vanilla ice-cream topped with a rich and decadent chocolate sauce is a popular treat worldwide. And when the chocolate … Mexican Chocolate, Decadent Chocolate, Chocolate Bars, Chocolate Orange, Chocolate Cream, Chocolate Truffles, Homemade Chocolate, Chocolate Ganache, Chocolate Fondue

Bar One Sauce - Just Easy Recipes

A few scoops of vanilla ice-cream topped with a rich and decadent chocolate sauce is a popular treat worldwide. And when the chocolate sauce is homemade, it’s even better. Follow this easy recipe to create the creamiest Bar One sauce you have ever tasted! Ingredients: 4 Bar One chocolate bars 1 cup of cream Method:...Read More

Die maklikste resep vir die heerlikste pampoenkoekies - 'n groot gunsteling! South African Dishes, South African Recipes, Kos, Braai Recipes, Cooking Recipes, What's Cooking, Pumpkin Fritters, Ma Baker, Pumpkin Recipes

Resep: Pampoenkoekies | Maroela Media

Die maklikste resep vir die heerlikste pampoenkoekies - 'n groot gunsteling!

Buttermilk rusks are always a winner, especially when dunked in tea or coffee! While South Africans around the world yearn for and enjoy the well known Ouma Rusks,there’s something a bit special about home made rusks. For those not in the know, rusks are South African Desserts, South African Recipes, South African Food, Africa Recipes, Scones, Kos, Buttermilk Rusks, Rusk Recipe, Recipe For Rusks

Die lekkerste karringmelkbeskuit – Boerekos – Kook met Nostalgie

KOM ONS BAK – die lekkerste karringmelkbeskuit ooit !! 1 kg bruismeel 5 ml bakpoeier 5 ml sout 5–10 ml anyssaad (opsioneel) 200 g (250 ml) suiker (of tot 300 g vir diegene wat beskuit nogal s…

Dough Biltong and Cheese Muffins Savory Muffins, Cheese Muffins, Savory Snacks, Cheese Pies, Baking Muffins, Easy Snacks, South African Dishes, South African Recipes, Kos

Slapdeeg Biltong en Kaas Pasteitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ideale happie vir middagete,vinnig om te maak, lekker vir vingeretes; selfs lekker kosblik idee. Almal gaan hiervan hou ! . Slapdeeg: 1 kop melk ½ kop kookolie 2 groot eiers – kamertemperatuur 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier aromat na smaak cayenne peper na smaak (rooipeper) ½ tl sout . Vulsel: 1 kop kaas – fyn gerasper 1 kop klam fyn gekerfde bitong Voorverhit oond na 180 C Klits melk, olie en eiers saam in groot mengbak Sif koekmeel, aromat, cayenne peper, bakpoeier, sout saam en vou…

Een hap hiervan en ek is terug in die skoolkoshuis se eetsaal op ’n koue wintersdag. South African Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Kos, Baking Recipes, Dessert Recipes, Oven Recipes, Fondue Recipes, Tart Recipes

Maklike melkkos

Een hap hiervan en ek is terug in die skoolkoshuis se eetsaal op ’n koue wintersdag...

in en bederf jou ma in ’n kits Spring in en bederf jou ma in ’n kits met dié maklike muffins met spek, kaas en grasuie. Spring in en bederf jou ma in ’n kits met dié maklike muffins met spek, kaas en grasuie. Savory Muffins, Savory Snacks, Easy Snacks, Braai Recipes, Crockpot Recipes, Cooking Recipes, Yummy Recipes, Muffin Recipes, Breakfast Recipes

Spring in en bederf jou ma in ’n kits

Ek dink Ma sal beïndruk wees as jy enige van vandag se drie resepte vir haar vir Moedersdag berei. Pa moet net ’n oog hou en die take uitdeel volgens die kleinspan se bevoegdhede. In ’n japtrap sal daar ’n smullekker fees vir Ma se spesiale dag wees. Ek het jare gelede ’n ooreenkoms met Candice, ’n vriendin van my wat in Londen woon, aangegaan. Ek het haar my resep vir Marokkaanse hoender-en-groente-sop gegee (een van my gunstelinge) in ruil vir haar maklike resep vir hoenderpastei. ’n Mens…

Glazing my traditional South African mosbolletjies (photography by Tasha Seccombe) South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, My Recipes, Cooking Recipes, Favorite Recipes, Bread Recipes, Recipies, Croissants

BESKUIT

ALL BRAN BESKUIT ALL BRAN BESKUIT 6 Kop Selfraise Meel 4 Kop All Bran 2 Kop Bruin Suiker 2 teel sout 1 teel Bakpoeier 500gr Margarien (Stork Bake) gesmelt in die mikrogolf 2 kop karringmelk 200ml...

 1 kg koekmeel 280 ml kookwater 1 el sout 500 g blok regte botter, sny kwart van die blok af en sit in vrieskas om te vries 2 eiers… Pastry Recipes, Tart Recipes, Baking Recipes, Pizza Recipes, Casserole Recipes, Bread Recipes, Cookie Recipes, South African Dishes, South African Recipes

Tuisgemaakte Pastei Kors – Boerekos – Kook met Nostalgie

Elke kombuis behoort die resep byderhand hou, flopvrye tuisgebak . 1 kg koekmeel 280 ml kookwater 1 el sout 500 g blok regte botter, sny kwart van die blok af en sit in vrieskas om te vries 2 eiers geklits met bietjie water Voorverhit oond na 180 C In ‘n lekker groot mengbak, sny res van die botter in blokkies, giet kookwater oor Laat staan tot botter gesmelt en water louwarm is Voeg nou koekmeel en sout by Meng goed deur tot deeg vorm en knie die deeg goed deur vir minuut of twee Maak ‘n…