Afrikaanse aanhalings

Collection by Helena Gregory

37 
Pins
Nederigheid is nie om minder van jouself te dink nie maar om minder aan jouself te dink #Afrikaans #humble #self

Die lewe vat mens soms op 'n pad wat jy glad nie voorsiening voor gemaak het nie. Maar God gee jou die nodige liefde, brandstof en krag om die lewe aan te pak.

Hoop jy "freewheel" lag-lag deur hierdie week.

Goeie Môre! Ek stuur vir jou 'n rosie met 'n warm beker koffie om jou dag op te helder. Hoop die dag begin baie goed in elke opsig en eindig sommer nog beter!