Recipes

Collection by Helana

12 
Pins
  Tea Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Kos, Best Chocolate Cake, Desserts To Make, Yummy Cakes, Cupcake Cakes, Sweet Treats

Koninklike sjokolade-ringkoek

Sjoe, hierdie lyk darem na 'n heerlike weergawe van sjokoladekoek!

  South African Dishes, South African Recipes, Tart Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Ma Baker, Cooking For One, Homemade Pie, Sweet Tarts

Koffietert

Marica Sevenster van Hartenbos het hierdie heerlike resep met ons gedeel.

Foto: Beste uit Vrouekeur no. South African Dishes, South African Recipes, Cold Desserts, Just Desserts, Pie Dessert, Dessert Recipes, Dessert Ideas, Ma Baker, Pineapple Desserts

[Resep] Graanvlokkiepoeding | Maroela Media

'n Poeding wat 'n warm gevoel in jou binneste waarborg!

In en om die huis: Martjie se resep vir ’n outydse melktert Custard Recipes, Puff Pastry Recipes, Milk Recipes, Tart Recipes, Baking Recipes, Baking Tips, Melktert Recipe, Koeksisters Recipe, Sweet Pie

Martjie se resep vir ’n outydse melktert

Martjie se resep vir ’n outydse melktert Maak 2 middelslag-blikbordterte Jy benodig: VIR DIE VINNIGE SKILFERKORS 500 g botter 500 g koekmeel teelepel (2,5 ml) kremetart 1 teelepel (5 ml) sout 1 koppie (250 ml) yswater VIR DIE MELKTERTVULSEL 2 l melk 50 g botter saadjies van 1 vanieljepeul 1 stuk pypkaneel 6 eiers, geskei 2 heel eiers 300 g suiker 70 g koekmeel 120 g mielieblom sout kaneelsuiker (.koppie strooisuiker en 2 teelepels kaneel) Só maak jy 1. Maak die kors Gebruik ’n elektriese…

Hier is nog ’n wenresep uit Arina se nuwe boek, Plaaskos. Homemade Fudge, Homemade Sweets, Microwave Fudge, Microwave Recipes, No Bake Desserts, Dessert Recipes, Butter Mints, South African Recipes, Fudge Recipes

Maklike mikrogolf-fudge met seesout

Hier is nog ’n wenresep uit Arina se nuwe boek, Plaaskos.

Rina van der Merwe van Amersfoort, Mpumalanga, is die wenner van ons bakkompetitise se afdeling vir groot koeke. No Bake Chocolate Cake, Chocolate Guinness Cake, Baking Chocolate, My Recipes, Baking Recipes, Cake Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Lemon Velvet Cake

Sjokoladefudgekoek

Rina van der Merwe van Amersfoort, Mpumalanga, is die wenner van ons bakkompetitise se afdeling vir groot koeke.

  Crunchie Recipes, South African Recipes, Apple Pie, Bread, Kos, Desserts, Planters, Tailgate Desserts, Deserts

Sjokoladeplaatkoek sonder eiers

Basaarplaatkoek, werksgeselligheidskoek of partytjiekoek . . . Wat ook al die geleentheid, dié resep is ’n redding.

  No Bake Cake, Food To Make, Brownies, Sweet Treats, Sweets, Snacks, Afrikaans, Baking, Desserts

Beskuitpansjokoladebruintjies

Hierdie resep maak die lekkerste, klamste, dekadente bruintjies. Jodine Roux het die resep spesiaal aangepas sodat dit perfek in ’n standaardgrootte oondbak werk.