Pinterest
Hierdie is lekker saam met braaivleis  Dirk se mielie tert ~ RSG  4 eiers  2 groot blikke roommielies  60 ml koekmeel  60 ml gesmelte botter  60 ml suiker  15 ml bakpoeier  Meng alles met ‘n hand klitser en gooi in ‘n oondbak en bak vir 40 minute teen 180 grade tot goudbruin.

RSG - vinnige yskastert.Idealmelk, jellie, blikkie grenadellapulp op tennisbeskuitjiekors

Klam Sjokolade Koek

Klam Sjokolade Koek

Almal is dol oor dié bekende en effens outydse koekies wat in ’n japtrap gemaak kan...

Pampoentert, ’n Baie lekker bygereg – nie baie swaar nie. Die soet van die tert pas lekker by die geure van die Sondag-spyskaart lemoenhoender.

Pan-Hertzoggies. Dié kortpadweergawe van die ikoniese boerekoskoekie sal jou baie tyd en moeite spaar.

Maak beskuitjie kors van Tenniskoekies. Druk in tertbak vas. Maak 1 pakkie suurlemoen jellie aan met 1 k kookwater en laat afkoel. Roer 1 blik kondensmelk en 1 blikkie grenadillamoes by en ook 50 ml suurlemoensap. Meng deur en skep op beskuitjiekors.

Hierdie resep het my assistent Tanya Pöhl vir my gegee. Die lekker daarvan, soos sy sê, is die jogurt, want dit breek die witsjokolade se skerp soet.