caked

Collection by Heidi van Wyk

8 
Pins
Absoluut verslawend ~ Ideal Melk Sjokolade-koek besluit self, koek of poeding… Sweet Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Fudge Recipes, Baking Recipes, Cake Cookies, Cupcake Cakes, Kos, Ma Baker

IDEAL-MELK SJOKOLADE KOEK KOEK: 375 ml Meel 250 ml Melk 250 ml Suiker 2 ml Sout 10 ml Bakpoeier 125 ml Olie 60 ml Kakao 125 ml Kookwater 4 Eiergele 4 Eierwitte SOUS: ¾ Blik Ideal Melk 125 ml Suiker VERSIERING: 2 Plakke Heelneut sjokolade ¼ Blikkie Ideal Melk KOEK: Klits eierwitte tot styf. Meng droë bestanddele. Maak gaatjie in droë bestanddele. Voeg eerste olie, dan kakao gemeng met water, melk en eiergele by. Klits goed. Voeg bakpoeier by eierwitte en klits weer. Vou eierwitte in by…

Anel Bezuidenhout van Melkbosstrand se resep is dié maand ons wenner. Olie pleks van botter is die geheim. Baking Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Baking Desserts, Dessert Ideas, Kos, Chocolates, Ma Baker, Carbohydrate Diet

Lekkerste Koffiekoek

Anel Bezuidenhout van Melkbosstrand se resep is dié maand ons wenner. Olie pleks van botter is die geheim. Anel vertel “Dié koffiekoek-resep kom van my oorlede skoonma, Rietjie Bezuidenhout, af. Sy was nou vir jou ’n vrou wat kon bak, hoor! Sy het altyd gesê die geheim van ’n lekker klam sjokoladekoek is om die botter met olie te vervang, en hierdie resep doen juis dit.”

HEMELSE SJOKOLADEKOEK - WATERTANDRESEPTE VIR OUD EN JONK Baking Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Baking Tips, Bread Recipes, Food Cakes, Cupcake Cakes, Baking Cakes, Fruit Cakes

SJOKOLADE KOEKE

SARIE SE SJOKOLADEKOEK EN VERSIER WENKE ’n Goeie sjokoladekoek, sê die meesterbakker Sarie Horn, moet ’n fyn tekstuur hê en klam wees. “Resepte wat olie vereis, lewer gewoonlik ’n klam...

South African Peppermint Crisp Tart – so excited, gotta make this! South African Peppermint Crisp Tart – so excited, gotta make this! South African Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Oven Recipes

web-based site management

Naomiscooking.com provides a new recipe every day free to view on the website

Seriously decadent chocolate cake that satisfy's every craving.: Seriously decadent chocolate cake that satisfy's every craving. Decadent Chocolate Cake, Decadent Cakes, Craving Chocolate, Chocolate Sour Cream Cake, Chocolate Bars, Chocolate Pudding, Chocolate Cake Recipe Using Chocolate Chips, Chocolate Decadence Cake Recipe, Easy Chocolate Recipes

Chocolate Craving Cake- the most addictive cake ever!

Chocolate Craving Cake- the most addictive cake ever! The secret ingredient in the frosting makes it the most DECADENT cake ever!