-d en -t
d-en-t-einde-taak Vaslegging/Hersiening
Begripslees Afrikaans Huistaal Graad 1 Stories 1 » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans
Eenvoudige begripslees stories met eenvoudige vragies wat leerder mondeliks of skriftelik kan beantwoord. Stories ingesluit: Jos; Somme; Sus se mus; Die slang; Fiks; Die hen; Nakkie die nar; Die blompot; Bennie; San se kat; Ben die hond; Pieter en Katrien; Tombo; Ouboet trou; Visvang; Jaffie die hond. Stories & vrae kan gelamineer word vir hergebruik.
Dae van die Week Wiel
Leer vir jou kinders van die dae van die week met hierdie opvoedkundige, en pret, Dae van die Week wiel. Van Maandag tot Dinsdag en gister tot môre, hierdie fantasiese aktiwiteit het alles. Wie sou gedink het dat om die verskillende weeksdae te leer so pret kon wees.
Meervoud soldate
Ek het onlangs hierdie by iemand gekry en soos ek verstaan bestaan dit al baie jare. 'n Oulike manier om vir kinders te leer van meervoude. ...
Afrikaans UI en EU Vaslegging Graad 1-3
Program vir die inoefening en vaslegging van die UI en EU klanke 0 werkkaarte vir inoefening en vaslegging van die ui-klank 2 kort leesstukke met ui-woorde 1 Kort gediggie met ui-woorde 10 werkkaarte vir inoefening en vaslegging van die eu-klank 1 kort leesstuk met eu-woorde 1 gediggie met eu-woord...
Leestekens
Leestekens Available in Afrikaans only