klein koekies

Collection by Hettie

11 
Pins
Tertdoppies

Tertdoppies

Tert Doppies Resep met 6 Vulsel Resepte

Tert Doppies Resep met 6 Vulsel Resepte

Tert Doppies Resep met 6 Vulsel Resepte. - PYNAPPEL VULSEL - CREMORA VULSEL - LEMON CURD... - DADEL VULSEL - KONDENSMELK VULSEL - MELKTERT VULSEL TERT DOPPIES RESEP +- 100 doppies Dit is die een wat ek gebruik: 3 koppies meelblom 2 eiers 2 Teelepels bakpoeier 250 gram margarien 1/2 koppie melk knippie sout Metode: 1. Meng met a mes droe bestandele. 2. Meng margarien in meel. 3. Klits eiers en melk saam meng by droe bestandele. Moet nie knie nie. Meng met mes. 4. Rol uit. 5. Druk met…

There’s nothing better than a Crunchie and a cup of tea or coffee in the morning! The popular South African biscuit that we all know and love.

Crunchies Recipe - South African Magazine - SA PROMO

Can you remember having this as a tea time treat? Nothing can beat warm crunchies just out of the oven and especially when you are in the mood for something delicious.

Groot Verskeidenheid Soet en Sout Tert Doppies, met Vulsels - resepte vir net wat jou hart begeer.

DOPPIES & VULSELS VIR KLEIN TERTJIES

APPELTERTJIES APPELTERTJIES 2 rooi appels 4 E suiker 2 E heuning 6 E water METODE: Sny appels middeldeur Sit appel met snykant na onder en sny dun skyfies Plaas in kastrol saam met res van...

Kookmelk koekies      Kookmelk koekies  6 x 250 ml koekmeelblom 1 ml sout 500 g margarien... 500 ml su...

Kookmelk koekies

Kookmelk koekies 6 x 250 ml koekmeelblom 1 ml sout 500 g margarien... 500 ml suiker 125 ml melk 10 ml koeksoda Meng koekmeelblom en sout. Vryf margarien met vingers daarin tot goed gemeng. Verhit suiker, melk en koeksoda saam oor matige hitte in ‘n groot kastrol tot kookpunt. Roer af en toe en pasop vir oorkook, want die mengsel begin skuim wanneer dit begin kook. Gooi die warm kookmelkmengsel oor meelmengsel en meng goed. Plaas in ‘n houer met ‘n deksel. Maak toe en verkoel oornag. Maak…

verskeie koekie resepte soos ouma dit gemaak het

KLEIN KOEKIES & MERINGUES

WENKE VIR KOEKIES BAK 1.Die bakproses is baie akkurater as jy ’n skaal eerder as maatkoppies gebruik om die bestanddele af te meet. 2.Plaas altyd die oondrak waarop jy jou bakplaat gaan sit, in die...

This is a batch recipe, great for the kids, fetes and cake stalls

Condensed milk biscuits

·
24 reviews
·
26 minutes
·

This is a batch recipe, great for the kids, fetes and cake stalls.