sauces

Collection by Hazel Theys

8 
Pins
Hazel Theys
KERRIE MARINADE VIR SOSATIES BENODIG: 8 Uie sny in ringe 2 eetlepels Kerriepoeier 1 e Borrie 4 eetlepels Suiker 2 eetlepels Maziena 2 koppies Asyn 2 koppies Water 1 koppie Blatjang 1 koppie Appelkooskonfyt MAAK SO: Braai die uie, voeg Kerrie, Borrie, Suiker en asyn by, Meng die Maziena en water. Voeg by mengsel en verhit, sodra begin borrel voeg Blatjang en Appelkoos jam by. Kook deur en sit af. Gooi oor jou vleis en roer elke dag om.

SOSATIES EN WORS MAAK

2kg Beesvleis 1kg Varkvleis 20g (50ml) Koljander 2ml Fyn Naeltjies 2ml gerasperde Neutmuskaat 30g (25ml) fyn sout 5ml Varsgemaalde Swartpeper 500g Spek 100ml Asyn sowat 90g Derms Berei eers die...