a8ac4b47841af38af2205e3ff78ce2b7.jpg (560×1600)

Love these kit Kat cakes❤️💛💚💙💜A chocolate frosted chocolate layer cake, surrounded by over 40 Kit Kat bars, topped with 2 large bags of M&M's and wrapped with a beautiful ribbon that's tied in a bow.

KondensmelkMelktert

Print PDF 1 x blikkie kondensmelk 3 x blikkies water 3 x eiers, geskei 4 x…

Resep wat ek by vriendin gekry het - lekkerste tert wat ek ooit geeet het 60ml Kakao. 125ml kookwater. 3 Eiers. 220ml Suiker. 60ml Olie . 250ml Koekmeel. 10ml Bakpoeier. 2ml Sout. STROOP 200ml Suiker. 250ml Water. 60ml Amarula. 1 Blikkie karamel kondensmelk. Styf geklopte Room & Flake Beslag: Meng kakao met kookwater laat…

Resep wat ek by vriendin gekry het - lekkerste tert wat ek ooit geeet het 60ml Kakao. 125ml kookwater. 3 Eiers. 220ml Suiker. 60ml Olie . 250ml Koekmeel. 10ml Bakpoeier. 2ml Sout. STROOP 200ml Suiker. 250ml Water. 60ml Amarula. 1 Blikkie karamel kondensmelk. Styf geklopte Room & Flake Beslag: Meng kakao met kookwater laat…

GEBAKTE KARRINGMELKPOEDING sarie resep Ek het dié poeding baie jare by ’n vriendin geëet en dis só lekker dat ek nie kon glo dit word met karringmelk gemaak nie (6-8 porsies) •	50 ml botter •	280 g suiker •	10 ml vanieljegeursel •	4 eiers •	240 g meel •	10 ml bakpoeier •	knippie sout •	500 ml karringmelk Verhit oond tot 180 °C. Room botter en suiker goed saam. Voeg vanieljegeursel en eiers by en klits goed. Sif meel, bakpoeier en sout saam. Voeg meelmengsel om die beurt saam met karringmelk…

GEBAKTE KARRINGMELKPOEDING sarie resep Ek het dié poeding baie jare by ’n vriendin geëet en dis só lekker dat ek nie kon glo dit word met karringmelk gemaak nie porsies)

Uit die Huisgenoot toetskombuis: Switserse rol met vlaroom

LEWER 28 BLOKKIES Bereiding: 10 minute baktyd: 30 minute 250 g margarien of botter 125 ml (½ k).

Switserse rol met vlaroom

LEWER 28 BLOKKIES Bereiding: 10 minute baktyd: 30 minute 250 g margarien of botter 125 ml (½ k).

Vinnige Piesangbroodjie | Boerekos – Kook met Nostalgie

Dis die maklikste en vinnigste piesangbroodjie wat jy al ooit sal bak So maklik soos 1 … 2 … jy gooi net als bymekaar, meng en bak .

Is this the secret KFC recipe? One of our reporters stumbled upon this note in one of the Colonel's family photo albums.

Is this the secret KFC recipe? One of our reporters stumbled upon this note in one of the Colonels family photo albums.

Sysagte skons…julle, this is to die for! 500gr Bruismeel, 250ml room, een blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengse…

Sysagte skons…julle, this is to die for! Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengse…

Ek gee met graagte die resep, maar julle moet net maak soos ek dit hier vir julle gee. Die vulsel maak ek dubbel, en die kors is enkel. Vulsel: 2 blikke condensmelk 4 eetlepels botter of maragine 4…

This is a legendary Melktert (Milk Tart) Recipe, the one "Ouma" used to make and the recipe used by millions around the world the original, the one and only and best. LEKKER and YUMMY guaranteed!

Pinterest
Search