Bykosse

Collection by Suzette

14 
Pins
Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Groente was nog nooit so lekker nie! South African Dishes, South African Recipes, Mexican Recipes, Kos, Veg Dishes, Vegetable Dishes, Braai Recipes, Cooking Recipes, Quick Recipes

Pampoenpoffertjies met karamelstroop

Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Goudbruin, soet en stroperig. Groente was nog nooit so lekker nie!

Food recipes from all over the world. South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, South African Braai, Spinach Recipes, Veggie Recipes, Healthy Recipes, Healthy Food, Yummy Recipes

SPINASIE TERT BRAAI BYGEREG

SPINASIE TERT BRAAI BYGEREG http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/05/spinasie-tert-braai-bygereg.html Die is genoeg vir 6 na 7 mense as jy ander bykosse het. Gebruik so 20cm deursnit bak Bestanddele: 1 of 2 bossies (pakke) spinasie – ligweg opge...kap (of jy 1 of 2 gebruik, jy hoef nie die bestandele onder aan te pas nie) 5 stukkies repe spek (opgekap) 5 sampioene (opgekap) 1 groot ui (opgekap) Metode: Gooi alle bogenoemde in pot en kook so 15 minute – dreineer en hou…

'n Heerlike bygereg vir enige hoofmaaltyd of selfs vir 'n braai. Pumpkin Tarts, Pumpkin Pie Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Kos, Braai Recipes, Cooking Recipes

Pampoentert

'n Heerlike bygereg vir enige hoofmaaltyd of selfs vir 'n braai. Vries ook hierdie tert gerus – dit vries baie goed.

Search Results for “Suikermielie poffertjies” – Kreatiewe Kos Idees Veg Dishes, Vegetable Dishes, Braai Recipes, Cooking Recipes, Savoury Recipes, Savory Snacks, Sweetcorn Bake, Kos, Corn Cakes

Suikermielie poffertjies

SUIKERMIELIE POFFERTJIES 250ml koekmeelblom 10ml bakpoeier 5ml sout 1ml rooipeper 30ml margarien (gesmelt) 2 eiers (geskei) 5 ml Uie (gerasper) 300ml Cheddarkaas (gerasper) 420g geroomde suikermiel…

Sprinkel vars lemoensap, gekapte pietersielie en kruisement (of tiemie) oor en sit voor as bykos. Braai Recipes, Pea Recipes, Vegetable Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Yummy Recipes, Healthy Food, Dinner Recipes, Yummy Food

Lemoenwortels met kruie

Sprinkel vars lemoensap, gekapte pietersielie en kruisement (of tiemie) oor en sit voor as bykos.

Oven baked sweet potatoes are a staple year round - Known in Afrikaans as Oondgebakte soetpatats ; Braai Recipes, Vegetable Recipes, Vegetarian Recipes, Cooking Recipes, Oven Recipes, Curry Recipes, Chicken Recipes, Healthy Recipes, South African Dishes

Best 10 African Recipes and African Cooking Ideas - Noon Prop 8

Quick and easy African recipes to cook at home. Explore our online cookbook of African recipe ideas, with a wide range of tasty meals to choose from. #AfricanRecipes #AfricanFoods