Resepte

Collection by Jacques Hattingh

39 
Pins
 • 
6 
Followers
TOEBROODJIESMEER 6 geelwortels 2 groen soetrissies 1 rooi soetrissie 3 uie 1 Engelse komkommer 750 ml wit asyn South African Dishes, South African Recipes, Kos, Ma Baker, Homemade Sandwich, Great Recipes, Favorite Recipes, Sandwich Spread, Good Food

TOEBROODJIESMEER 6 geelwortels 2 groen soetrissies 1 rooi soetrissie 3 uie 1 Engelse komkommer 750 ml wit asyn

suiker water botter gouestroop 1 blik kondensmelk 1 tl vanielje Meng die suiker en w… Fudge Recipes, Candy Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Baking Desserts, Copycat Recipes, Yummy Recipes, Kos

Kondensmelk fudge – Boerekos – Kook met Nostalgie

Die beste , flopvrye resep ooit, sal nooit weer ander een probeer nie… Sukses Fudge !! 400g suiker 45ml water 55ml botter 30ml gouestroop 1 blik kondensmelk 1 tl vanielje Meng die suiker en w…

Daar is min dinge so lekker soos koffie en beskuit vroeg in die oggend. Kos, Buttermilk Rusks, Rusk Recipe, Ma Baker, All Bran, South African Recipes, Muesli, No Bake Cake, Sweet Recipes

[Resep] Muesli-en-karringmelkbeskuit | Maroela Media

Daar is min dinge so lekker soos koffie en beskuit vroeg in die oggend.

Rump Steak Kerrie Sosaties | Boerekos – Kook met Nostalgie Braai Recipes, Meat Recipes, Meat Meals, Cooking Recipes, Recipies, South African Desserts, South African Recipes, Canned Pears, Rump Steak

Rump Steak Kerrie Sosaties – Boerekos – Kook met Nostalgie

2 van my gunstelinge in 1 – Die eenvoudige maar vingeraflek lekkerte resep die wag werd 2 kg Rump steak (matured) maak seker hy het tog ‘n goeie lagie vet Marinade: 4 groot uie, ringe gesny 100 ml kookolie 125 ml vars suurlemoensap 150 ml bruinasyn 300 ml kookwater 2 el sterk kerriepoeier 200 ml appelkooskonfyt 1 tl gemaalde swartpeper 1 tl borrie *sosatiestokkies – in water geweek vir so 1 uur voordat jy begin ryg Sny die Rump steak in hapgrootte blokkies en plaas in ’n plat glas…

hemelse ligte ete, ook perfek vir eenpan ontbyt 1 kop melk 1 blik bull brand boeliebief 1 ui, gekap 1 groenrissie, gekap 1 kop gerasperde kaas 6 ekstra groot eiers, geklits 3 el kookolie rooi en of… Tuna Quiche, Quiche Muffins, Frittata, Quiche Recipes, Pie Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Yummy Recipes, Kos

Korslose Bully-Beef Souttert – Boerekos – Kook met Nostalgie

hemelse ligte ete, ook perfek vir eenpan ontbyt 1 kop melk 1 blik bull brand boeliebief 1 ui, gekap 1 groenrissie, gekap 1 kop gerasperde kaas 6 ekstra groot eiers, geklits 3 el kookolie rooi en of…

Een van die maklikste, maar lekkerste, yskas-kaasterte wat daar is. Dié een het ’n ligte suurlemoensmaak. Tart Recipes, Cheesecake Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Baking Ideas, Yummy Recipes, No Bake Desserts, Delicious Desserts, Dessert Recipes

Maaskaastert

Een van die maklikste, maar lekkerste, yskas-kaasterte wat daar is. Dié een het ’n ligte suurlemoensmaak.

Koeke en Terte – Page 8 – Boerekos – Kook met Nostalgie Tart Recipes, Pudding Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Yummy Recipes, South African Dishes, South African Recipes, No Bake Desserts, Dessert Recipes

Droom Appeltert – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 x blik tertappels (411 gram) 2 x eiers 190 ml strooisuiker 5 ml vanilla geursel 85 ml melk 60 ml botter of margarien 250 ml koekmeel 5 ml bakpoeier 2 ml sout Metode: Klits eiers, suiker en vanill…

kg hoenderporsies Sout en vars gemaalde swartpeper na smaak 250 ml blatjang 250 ml volvet-mayonnaise 30 ml heuning 10 ml kg hoenderporsies Sout en vars gemaalde swartpeper na smaak 250 ml blatjang 250 ml volvet-mayonnaise 30 ml heuning 10 ml sterk. Curry Recipes, Meat Recipes, Chicken Recipes, Cooking Recipes, Meatball Recipes, Casserole Recipes, Salad Recipes, Recipies, Healthy Recipes

Romerige kerriehoender

Vermeerder die kerriepoeier tot 15 ml as jy ’n sterk kerriegeur verkies. As jy dit met selfs meer brand verkies, voeg 1 of 2 gekapte brandrissies by die sous.