words

85 Pins
 · Last updated 5y
Curated by
a woman in a dress with flowers on her body and the words, gelekie ve
Gelukkige Vrouedag! 'n Vrou is soos 'n horlosie. Van buite sien jy haar hande beweeg maar daar is iets binne in haar hart wat haar energie gee om voort te gaan. Dis GOD se GEES in haar. Sy gee rigting en almal kyk gedurig na haar om koers en orde te behou. Geniet vrouwees! JY is 'n pragtige vrou en 'n voorreg om te ken!
a poem written in black and white with butterflies on the background, which reads'n stek vou gebruk die twel van ander as dyfer
'n Sterk vrou gebruik die twyfel van ander as 'n dryfveer om suksesvol te wees. Sy bereik haar doelwitte en bewys dan die verkeerd wat nie in haar geglo het nie omdat sy in haarself geglo het.
'n Sterk vrou gebruik die twyfel van ander as 'n dryfveer om suksesvol te wees. Sy bereik haar doelwitte en bewys dan die verkeerd wat nie in haar geglo het nie omdat sy in haarself geglo het. __[Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede] #Afrikaans #vrouwees #2bMe
a poem with two pink flowers on it
My dogter, hoop jy weet ek is en sal altyd jou heel grootste 'fan' wees, ek sal jou altyd beskerm & verdedig.. maak nie saak wat nie! ek sal jou vertroueling wees en altyd daar wees vir jou.. ek is trots op jou .. vir wie jy is, jou eie mens.. ek sien hoe baie jy omgee en ek sien hoe maklik jy seer kry.. jy is uniek jy is jy en ek sal vir ewig & altyd lief wees vir jou
a sign that is written on the side of a building with words in different languages
Stukkie waarheid vir jou en jou en jou
Omsoom jou seëninge met dankbaarheid sodat dit nie uitrafel nie. __[AShooP-Tuinkuns/FB] #Afrikaans #ThankYou
a wooden sign with some words written on it and two forks next to each other
Afrikaans..vir die kombuis op pallet gedoen ♡