Buitemuurse aktiwiteite... #Afrikaans humor #wynvlieg

Buitemuurse aktiwiteite... #Afrikaans humor #wynvlieg

Lief jou kom ons gaan sit agter op n bakkie staar vir die sterre en praat die hele nag lank

Lief jou kom ons gaan sit agter op n bakkie staar vir die sterre en praat die hele nag lank

Ek is .... God wat steeds luister God wat steeds antwoord God wat steeds gesond maak God wat steeds vergewe God wat steeds leiding gee God wat steeds lief het God wat steeds omgee Ek is wat Ek is .... en dit is liefde

Ek is . God wat steeds luister God wat steeds antwoord God wat steeds gesond maak God wat steeds vergewe God wat steeds leiding gee God wat steeds lief het God wat steeds omgee Ek is wat Ek is . en dit is liefde

My kinders hoef nie te dink ek is 'n super ouer nie. Hulle moet net weet ek is 'n gewone ouer wat afhanklik is van 'n super God. Hy alleen het die krag wat ons nodig het.

My kinders hoef nie te dink ek is 'n super ouer nie. Hulle moet net weet ek is 'n gewone ouer wat afhanklik is van 'n super God.

Afrikaans, Truths

Sodra jy jouself met ander mense begin vergelyk, raak jy ontevrede met wat die Here vir jou beplan. Onthou ons kyk met mense oë na ons eie situasies... en dit maak ons blind vir die genade in ons eie lewe

Sodra jy jouself met ander mense begin vergelyk, raak jy ontevrede met wat die Here vir jou beplan. Onthou ons kyk met mense oë na ons eie situasies. en dit maak ons blind vir die genade in ons eie lewe

Afrikaans

Pinterest
Search