Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ’n hoopvolle toekoms te gee. JEREMIA 29:11 #afrikaans #bybelvers

Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het. #afrikaans #bybelvers #lockscreen

Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos die van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop.  Habakuk 3:19 #afrikaans #bybelvers

Ek is tot alles in staat deur Christus wat my die krag gee. Filippense 4:13

Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. Johannes 3:16 #afrikaans #bybelvers #lockscreen

U Woord is 'n lamp vir my voet en 'n lig vir my pad - Psalm 119:105 #afrikaans #bybelvers

Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle 1 Petrus 5:7 #afrikaans #bybelvers

En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is. Romeine 8:28 #afrikaans #bybelvers

By God is alle dinge moontlik | matt 19:26 | #bybelvers

Want die Seun van die mens het gekom om te soek en te red wat verlore was.  Lukas 19:10 #afrikaans #bybelvers

More ideas
Spreuke 3:6 God is groot. Niks is onmoontlik vir Hom nie.

Spreuke 3:6 God is groot. Niks is onmoontlik vir Hom nie.

By God is alle dinge moontlik | matt 19:26 | #bybelvers

By God is alle dinge moontlik | matt 19:26 | #bybelvers

Psalm 143:8, uit die Afrikaanse Bybel (1983-vertaling) #Kruispad-tydskrif

Volg ons vir daaglikse bybel verse  #afrikaans #bybel #Godsewoord #godisking…

Al verdien ek NIKS, gee God vir my ALLES wat ek nodig het.

Jesus antwoord hom:  Ek is die weg en die waarheid en die lewe;  niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.  Johannes 14:6 #afrikaans #bybelvers #jesus

Pinterest
Search