Só onthou ek Suid-Afrika| Voortrekker Monument, Pretoria. Ontwerp deur Gerard Moerdijk. Begin konstruksie op 13 Julie 1937 en ingehuldig op 16 Desember 1949. Gebou is 40m hoog, Omring deur 'n laer van Ossewaens, 64, dieselfde getal wat by die Slag van Bloedrivier betrokke was. Elke hoek 'n standbeeld: Piet Retief, Andries Pretorius, Hendrik Potgieter en 'onbekend' wat alle ander Voortrekkers verteenwoordig. Die belofte van 16/12/1838  en die woorde van die stem onder die fondasie begrawe.

Pretoria,Afrikaans

Pinterest
Search