Christelike inspirasie

Collection by Hannie Niemand

8 
Pins
 • 
7 
Followers
Hannie Niemand
Christelike Boodskappies: TROOS Prayer Verses, Bible Prayers, Bible Verses, Bible Emergency Numbers, My Redeemer Lives, Grieving Quotes, Afrikaanse Quotes, Bible Qoutes, Angel Quotes

TROOS

TROOS Soos iemand wat deur sy moeder getroos word, so sal Ek julle troos. - Jes. 66:13 (1953 Vertaling) In elkeen van ons behoeftes kan ons séker daarvan wees dat ons Heer van Liefde áltyd met ons is, áltyd besig om ons te troos, op te hef en te versterk, selfs in die mees uitdagendste omstandighede en al is ons nie eens bewus daarvan nie. Die behoefte daaraan om vertroos te word, die duur en die diepte daarvan, verskil tussen elkeen van ons. Om van ‘n geliefde geskei te word, of dit deur…