Stampmielies.     250 ml (1 k) stampmielies, gewas 1,25 ℓ water 5 ml (1 t) sout 12,5 ml (1 e) botter METODE: Week die stampmielies oornag in die water. Verhit dan in die weekwater en laat ongeveer 2 tot 3 uur lank stadig sag kook.  Roer af en toe om aanbrand te voorkom. Roer die sout by as dit begin sag word en die botter net voordat dit opgeskep word. Dien op met afval, vleis en groente

Nigella's Christmas chutney recipe. Packed full of festive spices, dried cranberries and apples, Nigella Lawson's chutney is the perfect accompaniment to a Christmas cheese board

Pinterest
Search